Donald Trump het verlede week uitgevaar teen Hillary se gebruik van ‘n private bediener vir haar werk se epos terwyl sy die minister van buitelandse sake was. “Mense, eerlikwaar, sy is so skuldig as wat jy maar kan kry. Hillary Clinton moet tronk toe gaan.” Clinton het intussen erken dit was ‘n fout. Haar ongeoorloofde
Groot swaargewigkampioen groet
Die voormalige swaargewig bokser Muhammad Ali het in die ouderdom van 74 aan longkomplikasies gesterf in die VSA. Ali het vroeër in ‘n onderhoud gesê integrasie beteken dat verskillende rasse met mekaar moet trou, maar dit moet verhoed word omdat dit nie natuurlik is nie. Hy het aan die BBC gesê geen witte “by sy
‘Die kopdoek is ons kroon’
Die ANC se Vroueliga het die dra van kopdoeke vanaf Vrydag tot Sondag aangemoedig, het die leierskap van die organisasie Sondag gesê. “Ek dra die kopdoek al vir ‘n lang tyd, so ek is bly dat ek nou meer geselskap sal hê wat dit sal dra. Dit is belangrik om te demonstreer, uiterlik dra ons
Welkom-polisie lê beslag op kos vir onwettige myners
Welkom se polisie het ‘n groot hoeveelheid voedselpakkette en sigarette ter waarde van sowat R500 000 wat bestem is vir onwettige mynwerkers wat ondergronds werk in beslag geneem, het die Vrystaatse polisie Saterdag gesê. Katlego Sekuriteit se beamptes wat die St Helena-myn se perseel in Welkom oppas, het Saterdagoggend vroeg ‘n wit bakkie opgemerk wat
Lees verder: Welkom-polisie lê beslag op kos vir onwettige myners
Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?
Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. Die saamwerk- en saamboumentaliteit is oorheersend by Afrikaners ten koste van selfregering. Statisties is daar
Lees verder: Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?
Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners
Oor die naweek het een van die walglikste stukkie anti-Afrikanerskap, geskryf deur ene M.C. Botha , wat ek ooit onder oë gehad het op Netwerk24 verskyn. Die Netwerk24-redaksie maak nie melding van wie dié M.C. Botha dan kan wees nie, dus moet ons maar raai. Daar is, soos ek verstaan, iemand met die naam M.C.
Lees verder: Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners
Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’
Die Britse outeur George Orwell (Eric Arthur Blair, 1903-1950) het met veral twee romans bekendheid verwerf: Animal Farm (1945) en Nineteen Eighty-Four (1949). In die Spaanse Burgeroorlog (1936-1939) het hy aan die kant van die Republikeine teen Francisco Franco se Nasionaliste geveg. Hy het daaroor in Homage to Catalonia (1938) geskryf. Die Republikeine word met
Lees verder: Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’
Steve Hofmeyr: Waarskuwings uit Afrika: as jy ‘n minderheid word in jou eie land
Wat kan mens doen met net 48 uur in Europa? Met ander woorde, geen tyd vir inkopies nie – wat fataal is as jy jou onderklere vergeet het. Maar ware diplomatieke betrekkinge beteken ‘n vriendelike Vlaamse staatsman pak sy noodreistassie op die sypaadjie langs die Europese Unie uit en leen my twee splinternuwe onderbroeke. En,
Lees verder: Steve Hofmeyr: Waarskuwings uit Afrika: as jy ‘n minderheid word in jou eie land
Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop
Wie sou kon dink dat ‘n besoek van Steve Hofmeyr aan Nederland feitlik voorbladnuus in beide daardie land en Suid-Afrika kon wees? Gewoonlik skryf Beeld, Netwerk24 en ander Media24-media – synde anglofiel en polities korrek – skaars oor Nederland en daarom weet Afrikaners so te sê niks van al die interessante debatte in die Nederlandse
Lees verder: Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop
Werkers by UV sal voortgaan met staking
Stakende lede van Nehawu by die Universiteit van die Vrystaat (UV) het gesê hulle sal met hul optrede voortgaan totdat daar aan hulle eise voldoen word. Die staking het vir ‘n tweede dag voortgeduur terwyl loononderhandelings gevoer is. Nehawu se provinsiale organiseerder, Jabu Makhubo, sê lede van die Qwaqwa-kampus van die UV het nou ook
