Twee swart susters en ‘n broer het Dinsdag op aanklagte van moord, ontvoering en regsverydeling in die Atteridgeville-landdroshof verskyn. Samuel, Regina en Lillian Malatji het na bewering hul pa, Benedict Malatji (80), en hul kleinneefs, Kentridge Malatji en Thabo Malatji, twee jaar lank in ‘n kamer toegesluit, sê kapt. Bonginkosi Msimango. Die drie is Maandagaand
Meeste staatsdepartemente voldoen nie aan diensleweringsvereistes nie
Sowat 80% van regeringsdepartemente voldoen nie aan die vereistes vir dienslewering nie, toon ‘n verslag wat Woensdag deur Collins Chabane, minister in die presidensie, uitgereik is. “Dis ‘n teenstrydigheid, aangesien die verbetering van dienslewering ‘n prioriteit van die regering is,” het die Management Performance Assessment Tool (MPAT) bevind. Die verslag, wat oor die 2012/13-boekjaar die
Lees verder: Meeste staatsdepartemente voldoen nie aan diensleweringsvereistes nie
Snowden vir die Sakharov-prys vir vryheid van spraak benoem
Edward Snowden, die fluitjieblaser wat die VSA se omvattende spioenasieprogram blootgelê het, is Woensdag benoem vir die parlement van die Europese Unie se jaarlikse Sakharov-prys vir vryheid van spraak. Die 30-jarige Snowden het aansoek gedoen om asiel in Rusland nadat hy weke in die transitodeel van Moskou se lughawe moes deurbring waar hy uit Hong
Lees verder: Snowden vir die Sakharov-prys vir vryheid van spraak benoem
Kya Sands kalm na oproer
Die Kya Sands-lokasie in die noorde van Johannesburg is kalm nadat inwoners in die gebied Woensdag oproerig geraak het. “Dit is vanoggend kalm, maar beamptes monitor die gebied,” het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, gesê. Inwoners het Woensdag die Malibongwe-rylaan naby Cosmo City met klippe en brandende voorwerpe versper. Die pad is
Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die families van plaasmoord-slagoffers wil ‘n petisie aan die Verenigde Nasies oorhandig om die minister van polisie te dwing om op te tree. “AfriForum het vandag [Woensdag] ‘n petisie begin vir die prioritisering van plaasmoorde,” sê Ernst Roets, adjunkhoof van AfriForum, in ‘n verklaring. “Die petisie sal in November vanjaar aan
Lees verder: Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde
Obama probeer Kongres oorreed om Sirië te bombardeer
Amerika se president Barack Obama het die Amerikaanse Kongres gevra om die stemmery vir goedkeuring om militêre aanvalle op Sirië te loods, uit te stel. Obama sal nie die nodige steun vir sy aanvalsplan in die Kongres kry nie. Sen. John McCain (R-Ariz.) en Sen. Lindsey Graham (R-S.C.) het naarstiglik probeer om die aanval te
Lees verder: Obama probeer Kongres oorreed om Sirië te bombardeer
SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes
Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes. Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika beter beheer toepas oor reisigers. Britse visum-vereistes is in 2008 ingestel weens die groot aantal vervalsings wat
Lees verder: SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes
SAUK blaas R1.5 miljard
Finansiële wanbestuur by die SAUK saai verwoesting, met sy jongste jaarverslag wat toon dat versuim is om voldoende rekenskap te gee vir R1.5–miljard wat bestee is aan konsultante. Dié dienste kon ewe maklik deur sy eie personeel verskaf word. Suid-Afrikaners sal voorts geskok wees om te verneem dat sowat R913 miljoen se TV-lisensiegelde wat SAUK-amptenare
Jeugliga sonder geld bied verskonings aan
Die ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het. “Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig is,” het Mzwandile Masina, tussentydse president en sameroeper van die liga se nasionale taakspan (NTT),
ANC woedend oor Goldfields-bewerings
Die ANC het Dinsdag gesê die Mail & Guardian moet sy storie onttrek oor Baleka Mbete, ANC-voorsitter, wat na bewering deur Gold Fields omgekoop is en haar en die party om verskoning vra. “In hul gretigheid om die nasionale voorsitter en die ANC te diskrediteer, het die koerant ’n swak, ongegronde storie gepubliseer,” het die
