Charles Taffs, president van die Commercial Farmers’ Union (CFU) van Zimbabwe het Vrydag by ‘n TLU-konferensie se noord-tak gesê Suid-Afrikaanse boere moet leer uit die foute van die boere in Zimbabwe, het Beeld berig. In die laat 1990’s het Zimbabwiese wit boere nie die tekens raakgesien dat die regering van pres. Mugabe besig was met
Shoprite in PE se dak gee mee
‘n Groot gedeelte van ‘n Shoprite Checkers se dak het in Port Elizabeth inmekaargesak, het die SABC berig. Stanley Jarvis, ‘n polisiewoordvoerder, sê die brandblusstelsel het vroegoggend onklaar geraak, wat veroorsaak het dat ‘n gedeelte (70 m by 20 m) van die dak ingegee het as gevolg van die water se gewig. Niemand is beseer
Wie sal die Boere kom lei? ‘n Bruin man, Engelse vrou of ‘vrolike’ man?
Skoppensboer vind dit al hoe moeiliker om grappies te maak oor die nuwe Suid-Afrika. Daar is sommer baie om oor te lag, van die Gupta-gedoente tot dik ousies met dikker brille in swart luuksemotors wat jou op die paaie wil doodry, maar dikwels is dit “lag met ‘n traan”. Uiteindelik laat Skoppensboer hom maar, soos
Lees verder: Wie sal die Boere kom lei? ‘n Bruin man, Engelse vrou of ‘vrolike’ man?
Zambiese Brit moet ‘verduidelik’ oor anti-Suid-Afrikaanse opmerkings
Die Zambiese owerheid gaan blykbaar sy blanke visepresident, Guy Scott, vra of die opmerkings wat hy oor Suid-Afrika en president Jacob Zuma gemaak het, “juis” oorgedra is. Die SAUK het gister berig dat Zambië se ambassadeur (hoë kommissaris in die Statebond se terminologie) in Suid-Afrika, Muyebe Chikonde, Vrydag deur die departement van internasionale verhoudinge in
Lees verder: Zambiese Brit moet ‘verduidelik’ oor anti-Suid-Afrikaanse opmerkings
Britse Konserwatiewe parlementslid ‘pleeg homoseksuele verkragting’
Nigel Evans, 55, die visepresident van die Britse Laerhuis, is gister in hegtenis geneem ná ‘n beweerde verkragting op ‘n man en aanranding op ‘n ander, volgens verskeie Britse media. Dié dade is glo in die dorpie Pendleton tussen Julie 2009 en Maart 2013 gepleeg. Evens is woonagtig te Pendleton. Die aangeklaagde is lid van
Lees verder: Britse Konserwatiewe parlementslid ‘pleeg homoseksuele verkragting’
Joe Slovo se revolusie in 6 bedrywe
Die afgelope tyd is dit asof die werklikheid stadig besig is om by Afrikaners in te sink. Selfs in die Nasperskoerante is daar deesdae min van die blinde lofsange aan ons “wonderlike grondwet” wat so tien, vyftien jaar gelede algemeen in die blaaie van Beeld, Die Burger en Rapport gevind kon word. Die “wonderlike grondwet”
Regering skarrel om Gupta-oorteders vas te vat
Alle betrokkenes wat verantwoordelik was vir die Guptas se landing by die Waterkloof-lugmagbasis sal gestraf word, het Jeff Radebe, die minister van Justisie, Vrydag gesê. Diegene wat verantwoordelik was om die land ‘n “slegte naam te gee,” sal verantwoordbaar gehou word, “wie ook al hulle is, ten spyte van watter posisies hulle beklee,” het Radebe
Twee vir Villiers-plaasmoord vas
Twee mans is in Johannesburg in hegtenis geneem in verband met die moord op die boer Jannie du Plessis, wat op sy plaas Gretna Green naby Villiers in die Vrystaat vermoor is. Die mans, 29 en 33, is ná ‘n maand lange soektog deur die Valke in Brixton en Alberton in hegtenis geneem, het Beeld
Zambië se wit adjunk-president ‘haat’ SA, Afrikaners
Suid-Afrika het op ‘n verduideliking van Zambië aangedring ná opmerkings wat sy vise-president Guy Scott na bewering gemaak oor Suid-Afrika. Scott, wit en Brits, is ‘n bewonderaar van Margaret Thatcher en het haar begrafnis onlangs bygewoon. Hy het aan The Guardian koerant in die Verenigde Koninkryk gesê Zuma is soos die voormalige apartheidsleier FW de
Lees verder: Zambië se wit adjunk-president ‘haat’ SA, Afrikaners
Indië se hoëkommissaris in SA is… ‘n Gupta!
Die Indiese Hoëkommissaris in Suid-Afrika, is ook toevallig ‘n Gupta. Virendra Gupta is deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking gevra om te verduidelik hoe toestemming verkry is vir die Gupta-vliegtuig om te land by die Waterkloof-lugmagbasis. Kommissaris Virendra Gupta, wat die troue van Vega Gupta en Aakash Jahajgarhia bygewoon het, word beskou as
