Bismarck du Plessis (links) en Ryan Kankowski met die Drienasiestrofee
John Smit se Springbokke, nè, is ‘n span wat nie met punte mors nie. In Peter Schaffer se woorde sê Mozart mos dat sy operas net genoeg note het – nie te veel en nie te min nie. Die Springbokke wen toetse deur nie te min punte aan te teken nie, maar wraggies ook nie onnodig baie nie. Gister het hulle op ‘n wentotaal van 32 punte besluit en dit was met ‘n speling van drie toe ook genoeg.

Lees verder: Maklik! Die Springbokke draf Nieu-Seeland kaf