‘n Verkiesingsdebat wat Woensdagoggend deur die Afrikaanse radiostasie RSG gereël is in aanloop tot 7 Mei, het groot belangstelling gaande gemaak. Die drie genooide gaste was Dr Dan Roodt van die Front Nasionaal, Dr Pieter Mulder van die VF+ en Anchen Dryer van die DA. Die debat was van meet af aan skril met Dreyer
Aansoeke om spesiale stemme sluit vandag
Bejaardes en gestremdes moet hulle aansoeke om spesiale stemme vir die verkiesing voor die spertyd van vyfuur vanmiddag inhandig. Die spesiale stemme is vir kiesers wat nie op 7 Mei by stembusse kan gaan stem nie. Hulle sal op 5 en 6 Mei kan stem. Meer as 75.000 aansoeke vir spesiale stemme is reeds goedgekeur.
Buitelanders se winkel geplunder, gebrand by Rustenburg
Buitelanders se winkel in Lethabong in Rustenburg is Woensdag geplunder en aan die brand gesteek, het die polisie in Noordwes gesê. Drie Chinese burgers is deur vier gewapende swartes aangeval wat die perseel met geweld binnegedring het, het kol. Sabata Mokgwabone gesê. Hy het gesê die mans vasgebind deur die drie en geld is by die
Lees verder: Buitelanders se winkel geplunder, gebrand by Rustenburg
DA sê Olievenhoutbosch-oproer nie verby
Ses mense is in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige oproer by Olievenhoutbosch suid van Pretoria. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi. Twee mense is tydens die oproer beseer. Die DA sê die oproer sal voortgaan omdat daar nie genoeg geriewe vir plakkers is nie. Hulle sê die DA is ‘n party wat “omgee”.
Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls
Standardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word aan politieke figure nie. Die boete is ingestel sodat maatreël ingestel kan word om korporatiewe figure te
Lees verder: Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls
Oproer in Giyani, Limpopo strand motoriste
Oproeriges van ses nedersettings buite Giyani in Limpopo het die hoofpad met takke versper en het ‘n sloot in die pad gegrawe. Hulle sê die departement van vervoer het al jare gelede beloof om ‘n pad tussen Maphalle en Babangu te bou, maar daar het dadels van gekom. Die oproermakers eis dat ‘n teerpad gebou
Malema sê EFF vir dagga en gays
Die politieke party wat die vinnigste groei, die EFF, het verklaar hy sal dit oorweeg om dagga te wettig. Malema het hom ook ten gunste van gay-regte uitgespreek. Die EFF het dié stap belowe as hulle ná die 7 Mei-verkiesing aan bewind sou kom. Die leier van die party, Julius Malema het tydens ‘n uur-lange
Burgeroorlog dreig in Oekraïne
Die krisis in die Oekraïne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens ‘n telefoonoproep gesê. Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekraïne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Genève, bespreek. “Terwyl daar
Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel. Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem. Buthelezi het Kasrils se manewales as uiters onverantwoordelik bestempel. Buthelezi het by ‘n IVP-saamtrek naby Vryheid in die noorde van
Lees verder: Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Bevry ons van rugby!
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer lees ook netnou op praag die artikel oor die nuwe rassekwotas wat die geagte minister van sport, Fikile Mbalula wil afdwing. Daar moet nou 60% swart spelers wees. “Onrealisties!” roep die rugbyskrywers in die koerante uit. Nou wonder Skoppensboer by sigselwers: Rugby, vriend of vyand? Daai Amerikaanse
