Tekstiel kry nog ‘n knou

Die bykans 1 400 afleggings by die tekstielvervaardiger Frame kon nie deur die departement van handel en nywerheid gekeer word nie. Die departement het in ’n persverklaring sy spyt uitgespreek daaroor. Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, sowel as Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling, het albei probeer om die maatskappy te red

Lees verder: Tekstiel kry nog ‘n knou

Taakspan moet etniese suiwering ondersoek

Cosatu se Solly Phetoe wil ’n taakspan saamstel om beweerde “vergrype” op plase in die Noordwes Provinsie te ondersoek. Die president van TLU SA, Ben Marais, sê in reaksie hierop dat Phetoe tot dusver met geen konkrete beskuldigings na vore kon kom nie, en dat hierdie taakspan aangestel is op grond van gerugte wat eintlik as

Lees verder: Taakspan moet etniese suiwering ondersoek

Hollywood val nou apartheid teen “die wesens” aan

Image

Hollywood het in die onlangse tyd gereeld van Afrikaners en wit Suid-Afrikaners gebruik gemaak in skurkrolle. Nou kom daar 'n nuwe rolprent wat oor "diskriminasie teen buiteaardse wesens" gaan en waarin blanke Suid-Afrikaanse mans weereens as die hardvogtige rassiste uitgebeeld word.

Lees verder: Hollywood val nou apartheid teen “die wesens” aan

Christi van der Westhuizen kort lesse in genetika

Ek het in Saterdag se By ‘n rubriek, Schadenfreude: Wie gaan laaste lag?, wat die grootste snert verkondig het, gelees. Die skryfster, Christi van der Westhuizen, se absolute – amper skokkende – onkunde aangaande genetika is tot op die been ontbloot. Sy leef in haar eie klein politiek korrekte droomwêreldjie en wat in haar biblioteek is, moet uiters beperk wees. Basies net Mau-Mau, Uhuru, Marxistiese dogma soos dit vir my voorkom. Die stomme kind is so geïndoktrineer en gebreinspoel dat sy haas nie reguit kan dink nie. ‘n Tipiese sub-intellektuele “waffer”-rubriekskrywer en/of “politieke kommentator” of “analis” wat sedert Pienk Frikkie oorgeneem het in hul dosyne saam met baie middelmatige mulatto’s deur die SAUK, Naspers, Media 24 en hul filiale en geesgenote aangestel is.

Lees verder: Christi van der Westhuizen kort lesse in genetika

ANC-vergadering lei tot geweld

'n Openbare gemeenskapsaal is deur woedende betogers beskadig in Rustenburg, in Noordwes, omdat hulle ontevrede is oor die ontbinding van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee. Kaptein Elsabe Augoustides het gesê die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maak om die skare uiteen te jaag. "Betogers het stoele na sommige ministers gegooi wat die vergadreing bygewoon

Lees verder: ANC-vergadering lei tot geweld

Media24 is anti-nasionaal

Tim du Plessis skryf in Beeld van 17 Julie 2009 in 'n smalende artikel oor Afriforum oa 'Rasse-ideologie is die virus wat die land al meer as 150 jaar terughou en verhinder dat Suid-Afrika tot sy volle potensiaal ontwikkel. Eers die ideologie van wit meerderwaardigheid en sedert 1994, sy swart eweknie. Albei aangevuur deur daardie

Lees verder: Media24 is anti-nasionaal

Kovsies se nuwe Engelse rektor

In Sondag se Rapport verskyn 'n onderhoud met Prof. Jansen oor sy aanstelling as rektor en visie-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Die artikel se kopteks lui heel onheilspellend: "Oor 'n jaar sal jy die UV nie herken nie". Daar gaan allerlei transformasies plaasvind, want Kovsies ly nog steeds onder die aangeplakte stigma van

Lees verder: Kovsies se nuwe Engelse rektor

Gill Marcus gaan Mboweni vervang

Image

Gill Marcus (regs) vervang vir Tito Mboweni (links)

President Jacob Zuma het oor die naweek 'n verrassende aankondiging op ’n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria gemaak toe hy 'n opvolger vir die Reserwebank se president aangekondig het.

Lees verder: Gill Marcus gaan Mboweni vervang

Mandela die terroris

Op 18 Julie word Nelson Mandela gehuldig as die groot ikoon van Afrika en in meeste gevalle voorgestel as ‘n onaantasbare godheid wat net goed vir Suid-Afrika gebring het toe die Democracy  in 1994 deur Blanke verraad ingestel is.

Hoe lyk dié Mandela en hoe het Suid-Afrika verander onder sy regeringskap?

Lees verder: Mandela die terroris