Baie immigrante uit Calais in Frankryk se “Oerwoud” kan uitsien na uitnemende akkomodasie. Van hulle sal gehuisves word in die kasteel by Tantonville, in die dorp van Haroué, in Meurthe-et-Moselle. Die Prefek van Meurthe-et-Moselle het aan die einde van Januarie ‘n perskonferensie op die perseel gehou om besonderhede van die aantal “vlugtelinge” te gee en
ANC-SAKP-bewind vervolg veiligheidspolisie uit NP-dae
Terwyl die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty self duisende misdade gepleeg het, waaronder internasionale terreur, het die nasionale vervolgingsgesag so pas aangekondig dat die veiligheidspolisie van Soweto van “moord” op ‘n ANC-vroueterroris, Nokuthula Simelane, aangekla gaan word. Simelane was glo lid van die ANC-SAKP se terreurorganisasie Umkhonto we Sizwe wat onder andere vir die Kerkstraat- en
Lees verder: ANC-SAKP-bewind vervolg veiligheidspolisie uit NP-dae
Flint se waterkrisis ontbloot swart mislukking
Minder as ‘n maand nadat die wit goewerneur Rick Snyder van Michigan ‘n noodtoestand verklaar het, is net een ding duidelik: Die oplossing vir die Flintwaterkrisis sal baie duur wees, ook vir rasseverhoudinge. “Dit is ‘n misdaad teen die mense van Flint, ‘n misdaad teen die mensdom,” skree prokureur Benjamin L. Crump, wat die families
ANC jou rassistiese De Klerk uit
Die ANC nasionale uitvoerende lid, Nathi Mthethwa het oudpresident FW de Klerk daarvan beskuldig dat hy steeds toegewyd is aan sy rassistiese verlede. Mthethwa, wat ook die Minister van Kuns en Kultuur is, het by ‘n ANC Jeugliga-saamtrek in Soshanguve, noord van Pretoria gepraat. Hy sê die ANC sal nie toelaat dat rassiste hom oor
Plaasaanvallers plunder huis in Delmasdistrik
Drie swartes het ‘n jong egpaar op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik aangeval. Die drie het gedreig om die ma te verkrag en ’n vuurwapen teen die pa se kop gedruk, het Netwerk24 berig. Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), se seun Ronaldo was nie tuis ten tyde van die voorval
Aanvallers steek plaashuis aan die brand
Aanvallers het Saterdagnag ‘n plaashuis in die Biesiesvlei-omgewing in Noordwes aan die brand gesteek. ‘n Voorman van die eienaar Herman Conradie het in die huis gewoon. Rudi Thiart en sy gesin was nie tuis toe huis aan die brand gesteek is nie. Thiart se honde is twee weke gelede vermoedelik deur dieselfde aanvallers vergiftig, het
Plaasaanval-verhoorafwagtendes ontsnap
‘n Interne ondersoek is ingestel nadat vier verhoorafwagtende mans uit ‘n polisievangwa in Brits, Noordwes, ontsnap het. Die polisie is steeds op soek na die vier swartes wat as gevaarlik beskryf word. Gontse Lubisi, Gibson Msimango, Chris Sithole en Alfonso Mpofu het in die ry op die N4-snelweg uit die vangwa gespring. Sithole en Mpofu
Boer vermoor op sy plaas gevind
‘n Boer is Vrydag dood op sy plaas, Bastersput in die Kenhardt-gebied van die Noord-Kaap aangetref. ‘n Polisiewoordvoerder, Hendrik Swart het gesê die liggaam van 62-jarige Loy Farmer is omstreeks 06:00 by sy huis gevind. Sy kop en nek was vol bloed as gevolg van ‘n wond aan die agterkant van sy kop. Swart het
Duisende reg oor Europa ruk op teen Islam
Duisende Europeërs het Saterdag opgeruk teen die Islamisering en immigrasie in verskeie Europese stede asook Australië. Botsings met die polisie of teen-betogers is aangemeld te midde van groeiende spanning oor die massiewe instroming van asielsoekers na wit lande. Onluspolisie het gebots met betogers in Amsterdam nadat ondersteuners van die anti-Islam groep PEGIDA probeer het om
Maties skors 2 studentes vir pers, nie eens swart gesigte
Die Universiteit van Stellenbosch het sy strewe na kulturele marxisme en politieke korrektheid tot ‘n nuwe hoogtepunt te voer deur twee studentes van die Heemstede-koshuis te skors omdat hulle hul gesigte vir ‘n partytjie pers geverf het, blykbaar om soos wesens uit die buitenste ruim te lyk. In ‘n drakoniese stap is die studentes met
Lees verder: Maties skors 2 studentes vir pers, nie eens swart gesigte
