14 Augustus: n? 134 jaar word Afrikaans weer onderdruk

Image

Soos wat die onderdrukking van Afrikaans onder die toenemend totalitêre ANC-bestel met sy "demonokrasie" toegeneem het, het verskeie Afrikaanse organisasies en individue spontaan begin om 14 Augustus as 'n belangrike datum op die Afrikaanse en nasionale kalender te gedenk.

Lees verder: 14 Augustus: n? 134 jaar word Afrikaans weer onderdruk

Ons eie Muur van Herinnering byna voltooi

Image

Etlike maande gelede was daar heelwat polemiek oor die sogenaamde muur van herinnering wat die departement van kuns en kultuur by Fort Klapperkop laat oprig het. Die name van terroriste asook hul handlangers soos Kubane en Russe wat in Angola en Suid-Wesafrika in gevegte teen die SAW omgekom het, is daarop aangebring. Die name van Boeresoldate wat in die Anglo-Boere Oorlog gesneuwel het, is egter wel op die muur aangebring.

Lees verder: Ons eie Muur van Herinnering byna voltooi

Slimmer kinders maerder

Slimmer kinders is minder geneig om oorgewig te wees, sê 'n nuwe studie. In die studie het navorsers in Spanje bevind dat voorskoolse kinders wat vet is na twee jaar van onderrig minder taal- en syfervaardig is, asook swakker vaar met probleemoplossing Groeiende getuienis dui op 'n verband tussen oorgewig en swak denk- en kognitiewe

Lees verder: Slimmer kinders maerder

Rapport is ‘n ANC-propaganda-instrument

Rapport is, benewens die SAUK, die ANC se grootste propagandamasjien.

Van hul propagandalokvalle behels die gereelde verdagmakery van die Afrikaanse taal, geskiedenis, kultuur en die vernietiging van die Afrikaner se nasionale identiteit.

Lees verder: Rapport is ‘n ANC-propaganda-instrument

Personeelbonusse met R25m oorskry

Personeel van die Vrystaatse departement van onderwys is meer as R25 miljoen te veel betaal in prestasiebonusse, het 'n ondersoek Donderdag bevind. "Die rekeningeklerk het nie die begrotingsbeheermaatreëls nagekom soos uiteengesit in afdeling 39 van die Openbare Finansies bestuursamnedementwetgewing vir die toekenning van prestasiebonusse nie," het die hoof van die departement Stanley Malope bekend gemaak.

Lees verder: Personeelbonusse met R25m oorskry

Tradisionele geneser vermoor eie dogter

'n Tradisionele geneser, 49, is Woensdag by Loate naby Ga-Rankuwa in hegtenis geneem vir die moord op haar dogter van twaalf, sê die polisie. Die vrou het self die polisie teen 10vm ontbied nadat sy beweer het sy op haar dogter se liggaam buite agter die huis afgekom het, sê direkteur Sally de Beer. Die

Lees verder: Tradisionele geneser vermoor eie dogter

SA benodig ‘aktivistiese staat’ s? Zuma

President Jacob Zuma het Donderdag die Griekse, Portugese en Italiaanse gemeenskappe weer ontmoet nadat hy tydens 'n soortgelyke byeenkoms voor die verkiesing belowe het om dit te doen. Hy is deur die minister van finansies Pravin Gordhan, die minister van polisie Nathi Mthetwa, en minister van handel en nywerheid Rob Davies, vergesel. Ministers Aaron Motsoaledi,

Lees verder: SA benodig ‘aktivistiese staat’ s? Zuma

Geen keuse meer buiten emigrasie nie?

Die ware mag in Suid-Afrika, die kommuniste en die vakbonde, staan op die punt om die Suid-Afrikaanse IT-industrie te vernietig. Byna soos die ANC daarin geslaag het om Eskom binne slegs 14 jaar op sy knieë te dwing. Cosatu en sy trawante binne die ANC-bewind wil die praktyk bekend as "outsourcing" onwettig maak. "Outsourcing" bestaan vir

Lees verder: Geen keuse meer buiten emigrasie nie?

Wit ’buitelander’ in Kenia vermoor vir myngrond

Tsavoriet, in 1976 deur Campbell ontdek Die Londense The Times berig dat 'n Britse geoloog in Kenia deur ’n bende mans met messe, spiese, pyle en boë vermoor is. Die polisie vermoed ’n geskil oor mynregte was die oorsaak van sy wrede dood. Sowat 30 mans het Campbell Bridges, 71, sy seun, Bruce, en vier

Lees verder: Wit ’buitelander’ in Kenia vermoor vir myngrond