President Jacob Zuma het oor die naweek 'n verrassende aankondiging op ’n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria gemaak toe hy 'n opvolger vir die Reserwebank se president aangekondig het.

Op 18 Julie word Nelson Mandela gehuldig as die groot ikoon van Afrika en in meeste gevalle voorgestel as ‘n onaantasbare godheid wat net goed vir Suid-Afrika gebring het toe die Democracy in 1994 deur Blanke verraad ingestel is.
Hoe lyk dié Mandela en hoe het Suid-Afrika verander onder sy regeringskap?

FW de Klerk het bloed aan sy hande, die bloed van die 50 000 Afrikaners wat sedert 1994 gewelddadig gesterf het en steeds sterf. Ook die honderdduisende Afrikanervroue wat oor die afgelope 15 jaar deur swartes aangerand of verkrag is, is sy verantwoordelikheid. Elke dag lees ons in die pers en op die internet van die chaos en geweld wat op plase en in die voorstede woed.

Beeld se geografie het die koerant sleg in die steek gelaat en nie wat die verre ooste van die ou Sowjet-unie betref nie, maar op hulle eie kontinent. Sedert die verhoor van die berugte Charles Taylor, hou Beeld vol om na die "Libiese oudleier" te verwys. Libië en Liberië is natuurlik nie dieselfde plek nie
Spelfoute pla blykbaar aanhoudend in die Obama-administrasie nadat nog twee gogga's binne 24 uur in persverklarings van die Withuis opgeduik het. Praag het reeds berig oor die naam van die president wat verkeerd gespel was op die START-dokument wat Obama na Moskou geneem het om atoomwapenvermindering te onderhandel. Verlede week het die Amerikaanse Dienste Administrasie 'n
Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, het by die bekendstelling van Operation clean audit 2014 in Boksburg gesê die ouditeur-generaal se verslae vir munisipaliteite is kommerwekkend. Volgens die minister is korrupsie in plaaslike regering die “vyand nommer een”. “Ek waarsku daardie amptenare wat geen aanspreeklikheid aanvaar nie, dié wat dokumente verloor, veral
Yukiya Amano Die nuwe hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap Yukiya Amano, het gesê hy wil graag sy amp depolitiseer en bygevoeg dat hy 'n onafhanklike mening sal nastreef. Die Japannese Amano was Westerse moondhede, en in besonder Israel, se gunsteling kandidaat vir die pos. Amano het, nadat hy die Irandossier noukeurig nagegaan het, ook verklaar
Lees verder: Geen getuienis dat Iran kernwapens nastreef, s? IAEA
Hoe het die nasionale selfmoord van die Xhosa in 1857 betrekking op Afrikaans? Vir my is daar ‘n skrikwekkende verband tussen wat die Xhosas onder die invloed van disinformasie gedoen het en wat met die Afrikaner gebeur het as gevolg van disinformasie deur die Afrikaanse pers (Naspers). Die Afrikaanse media is myns insiens die Nonkwasi van die Afrikaners deur te verkondig dat ons ons oeste moet verbrand, ons volkshelde moet doodmaak, en passief sit en wag vir ‘n wonderwerk deur die voorvadergeeste (met ander woorde morele ontwapening in die moedertaal).

Lees verder: Afrikaner pleeg nasionale selfmoord soos die Xhosa in 1857
Ek volg die debat oor Afrikaans en Afrikaners in krisis op hierdie webblad noukeurig en sien die noodsaak om twee dinge reg te kry:
Die kom tot klarigheid oor wat ons te doen staan in die huidige omstandighede
Om hierdie klarigheid gefokus in een rigting te laat saamtrek

Obama heet nou Okeke 'n Dieretuin in die Duitse stad Dresden, moes die naam van een van hulle ape verander van 'Obama' na 'Okeke' nadat 'n swart groep gewaarsku het dat die oorspronklike naam 'n rassistiese belediging impliseer. Die nuutgebore aap is in Maart na die Amerikaanse president Barack Obama vernoem. "n Woordvoerder van die