Personeel aan die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum op Dewetsdorp leef in vrees nadat twee skoolkinders glo ‘n huisma met ‘n klip en baksteen in haar gesig doodgeslaan het. Die onderwysdepartement is glo onbehulpsaam omdat een van die vermeende moordenaars ‘n swart kind is. Carima Barnard, is Dinsdag op die skoolterrein vermoor, maar die hoofstroommedia is versigtig om
Kubaanse ingenieurs lê rond in luukse akkomodasie
Kubaanse ingenieurs wat sowat ses maande gelede in die Vrystaat aangekom het en na plaaslike munisipaliteite uitgeplaas sou word, het nog nie ‘n steek werk gedoen nie. Tydens ‘n sitting van die provinsiale wetgewer Donderdag, is verneem dat die ingenieurs nog in luukse akkommodasie, wat deur arm munisipaliteite betaal word, rondlê. Dié ingenieurs het glo
Lees verder: Kubaanse ingenieurs lê rond in luukse akkomodasie
‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma
‘n Lid van die Nederlandse parlement, oftewel die “Tweede Kamer van die State-Generaal“, mnr. Martin Bosma (Partij voor de Vrijheid), het gisteraand verklaar dat “Nederland Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings finansieel gesteun het wat vier volksmoorde gepleeg het”. Dié stelling het hy tydens ‘n begrotingsdebat in die Tweede Kamer oor “ontwikkelingsamewerking” gemaak. Nederland skenk jaarliks €4,1 miljard (ongeveer
Lees verder: ‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma
Bruin mesmoordenaar beken skuld
Die bruine wat ‘n wit onderwyseres van Warmbad (Bela-Bela) ten aanskoue van haar jong kinders wreed vermoor het, het skuld beken. Desmain Clark Adams (20) het Dinsdag in die landdroshof op die die dorp, skuld beken op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede. Hy het Lindie Bosch-Jansen (35) in Oktober met ‘n mes
Nege beseer tydens vullis-staking
Nege mense is Woensdagmiddag beseer toe oproeriges van Pikitup gewelddadig geraak in Bertha Street in Braamfontein, Johannesburg. Volgens ER24 se woordvoerder Russel Meiring, is paramedici na die toneel ontbied, en by aankoms nege pasiënte op die sypaadjie aangetref. Hy het verduidelik dat paramedici die pasiënte behandel het op die plek en daarna na ‘n nabygeleë
Oorlewende Russiese vlieënier ontken Turkse bewerings
Die oorlewende bemanningslid van ‘n Russiese vegvliegtuig wat deur Turkye neergeskiet is, sê hulle het geen waarskuwing van die Turkse lugmag ontvang nie, waarskynlik omdat hulle nooit binne die Turkse lugruim gevlieg nie, het Reuters berig. Turkse F16-vegvliegtuie het Dinsdag naby die Siriese grens die Russiese vliegtuig afgeskiet. Volgens Turkye het die Russiese vliegtuig Turkse
Lees verder: Oorlewende Russiese vlieënier ontken Turkse bewerings
China maak reg vir Suid-Afrikaanse besoek
Volgens die Chinese minister van buitelandse sake, sal Beijing bilaterale samewerking met Afrikalande verhoog in die stryd teen terrorisme en ekstremisme. China sal sy samewerking met Afrikalande in die stryd teen terrorisme verhoog ná die onlangse aanval op ‘n Malinese hotel wat die lewens van 19 mense, waaronder drie Chinese burgers, geëis het, het die
VSA reik reiswaarskuwing uit na terreur
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het hul burgers aangeraai nie om nie reise te staak nie, maar sê Amerikaners moet waaksaam wees, veral met hoëdigtheidsaamtrekke. Dié waarskuwing is uitgereik weens die “verhoogde terroriste-dreigemente” van militante groepe in verskeie dele van die wêreld. Dit volg ná die dodelike terreuraanvalle in Libanon, Frankryk en Mali oor
Nog ‘n Nasionale Sleutelpunt sneuwel voor rooi gevaar
Die Parlement sal twee dae langer in sitting wees nadat lede van die vakbond, Nehawu, die raadsaal van die Nasionale Vergadering (NV) in Kaapstad is Dinsdagoggend binnegestorm het. Die werkers staak nadat onderhandelings oor hul bonusse `n dooiepunt bereik het. Die voorsitter in die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, sê nog onderbrekings sal nie
Lees verder: Nog ‘n Nasionale Sleutelpunt sneuwel voor rooi gevaar
Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde
Die moord op die jong, wit meisie van die Hoërskool Sand du Plessis in haar slaapkamer op ‘n hoewe by Bloemfontein was glo besonder wreed, het die hof gehoor. ‘n Swartman het voor regter Johann Daffue erken dat hy verantwoordelik is vir die moord op en verkragting van ‘n wit meisie op 7 April vanjaar.
Lees verder: Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde
