Vier verdagtes wat verlede Maandag op Villiers in hegtenis geneem is kort nadat hulle glo betrokke was by ‘n rooftog op ‘n plaas by Warden in die Vrystaat, sal na verwagting die week om regshulp in die landdroshof op Warden aansoek doen. Drie van die mans, Bulelani Fulumeni, Wandi Yende en Tumelo Jeffrey Tau, se
Penny Sparrow-fondsinsameling afgehaal ná klagte van Julia Moore en KPMG
‘n Fondsinsamelingsveldtog om Penny Sparrow te help om haar R150 000 boete vir “haatspraak” te betaal, is van die internet verwyder, danksy ‘n klagte van ene Julia Moore, ‘n werknemer van die ouditeursfirma, KPMG. Dit is tans onduidelik of die klagte deur KPMG self of deur me. Moore, wat oënskynlik ‘n maatskaplikegeregtigheidskryger is, aanhangig gemaak
Lees verder: Penny Sparrow-fondsinsameling afgehaal ná klagte van Julia Moore en KPMG
Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?
Ek was verstom om te verneem dat die Gelykheidshof Penny Sparrow met ‘n allemintige R150 000 beboet het. Mense wat ernstige misdade soos aanranding of dwelmhandel pleeg, kom dikwels weg met ‘n veel kleiner boete, dikwels so min soos R1000. Tweedens is ek nie seker daar bestaan eens so ‘n persoon soos sy nie. Me
Lees verder: Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?
Motors: Die indrukwekkende Suzuki-familie
Die naam Suzuki roep baie goeie herinneringe op van baie vinnige motorfietse soos die GSXR 1000 en die Hayabusa wat byna kultusstatus verwerf het as een van die wêreld se vinnigste supermotorfietse. Baie van ons het met die 50-cc’s van die jare 80 grootgeword en jy was nog altyd of ‘ n Suzuki-man of ‘n
Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo
Dit is reeds die sewende week waarin skole en dienste in Vuwani ontwrig word in voortslepende etniese geweld tussen Tsongas en Vendas ten spyte van die ANC se verklarings dat die vyandighede begelê sal word. Skole sowel as sakeondernemings bly gesluit na betogings begin het teen insluiting by `n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-distrik. Munisipale
Lees verder: Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo
EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG
Na jare se onderhandelinge het die Europese Unie (EU) en ses lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) ‘n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) op Kasane in Botswana onderteken. Hierdie is die eerste ooreenkoms van sy soort tussen die EU en ‘n streek in Afrika wat die doelwit van ekonomiese integrasie nastreef. Me. Cecilia Malmström, die EU se
Lees verder: EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG
Ingula se eerste eenheid lewer krag
Die eerste eenheid van die Ingula-pompstasie op die grens tussen KwaZulu-Natal en die Vrystaat het die naweek begin krag lewer, het RSG berig. By voltooiing sal dit die 19de grootste pompkragstasie in die wêreld wees. Eskom sê Eenheid Vier van die pompstasie sal 333 megawat krag aan die netwerk lewer. Die bou van Ingula het
Euro2016: Britse sokkergespuis bots met Russe
Internasionale sokker is besig om in ‘n openlike rassestryd te ontaard met Britse multi-kulti-ondersteuners wat wit sokkerlande se toeskouers aanval. Die Franse regering het ‘n beroep gedoen op stede waar Euro 2016-sokkerwedstryde plaasvind, om alkohol naby stadions en ondersteuner-sones te verbied om dronk twisgierige Britse sokkergeestdriftiges uit straatgevegte te probeer hou. Dit volg na drie
Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte
Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is. “Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” het hy sy ondersteuners plegtig belowe. Die Marxiste se nuwe marionet het die wit gelykheidstryders
Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop
Sewe swartes, wat van veediefstal verdink word, sal na verwagting aansoek doen om borgtog in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat nadat hulle verlede maand in hegtenis geneem is toe hulle beweerde gesteelde beeste probeer verkwansel het. Die verdagtes is Mc Donald Tladi (42), Samuel Ralenki (35), Innocent Thabethe (21), Hendrik Thekiso (29), Mohaeka
Lees verder: Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop
