Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Woensdag sy pandemiewaarskuwing vir varkgriep na die tweede hoogste vlak geëskaleer, wat beteken dat ‘n globale uitbraak van die siekte om die draai lê. WGO-direkteurgeneraal Margaret Chan het die fase 5 waarskuwing gemaak na konsultasie met griepspesialiste wêreldwyd. Die besluit kan lei tot die globale liggaam wat addisionele maatreëls aankondig om die
Zille vs. Zuma
Soos ander skrywers het ek ook twee briewe aan Beeld geskryf om my misnoeë met die DA se verkiesingsveldtog uit te spreek. Ek het ook die punt uitgewys dat die DA en ANC eintlik ideologies 'n tweeling is. Beeld het my briewe ook nie geplaas nie.
Soos ander skrywers het ek ook twee briewe aan Beeld geskryf om my misnoeë met die DA se verkiesingsveldtog uit te spreek. Ek het ook die punt uitgewys dat die DA en ANC eintlik ideologies 'n tweeling is. Beeld het my briewe ook nie geplaas nie.
Die vyf gevaarlikste Amerikaanse stede
Detroit is die grootste oortreder op die Forbeslys van Amerika se mees gewelddadige stede, danksy ‘n verbysterende 1 220 geweldsmisdade wat gepleeg word per 100 000 mense. Detroit word op die lys gevolg deur Memphis, Tennessee, en Miami, Florida se metropolitaanse gebiede. Daardie drie stede is die enigste groot stede in Amerika waar meer as
Negejarige skiet by skool
‘n 9-jarige leerling het Dinsdag ‘n haelgeweer afgevuur buite ‘n skool in Noorweë, maar geen mense is beseer in die insident nie, het plaaslike media berig. ‘n Onderwyseres by die Kanebogen skool in Harstad, noordelike Noorweë, het daarin geslaag om die kind te ontwapen wat gesien is waar hy die geweer rondegewaai het buite die
Onderhoud oor tokolosieverkragting goedgekeur
‘n Vrystaatse radiostasie wat ‘n onderhoud uitgesaai het met ‘n man wat glo elke nag deur ‘n tokolosie verkrag is, het nie die grense van vryheid van spraak oortree nie, het die uitsaaiklagtekommissie bevind. In die uitspraak wat Dinsdag gemaak is, het die uitsaaiklagtekommissie een klagte van ‘n persoon van die hand gewys dat Radio
Jeugliga juig oor Zikalala uit is
Die ANC se jeugliga het die uitgeweke SAUK nuushoof, Snuki Zikalala, aangemoedig om nie weer ‘n pos in die media te aanvaar nie. “Die ANC-jeugliga het gesê dit is goed dat Snuki Zikalala weg is en het hom die beste toegewens op watter rigting hy ook al inslaan, en gehoop dit is nie in die
DA s? regering doen niks aan varkgriep
Die Suid-Afrikaanse regering se “geen reaksie’ oor die uitbreek van varkgriep is kommerwekkend, het die DA Dinsdag gesê. “Suid-Afrika is fisies ‘n lang afstand van die uitbraak af, maar dit kan net een passasier neem wat land na ‘n langafstandvlug om die uitbraak hier los te laat,” het die party se gesondheidswoordvoerder Mike Waters gesê.
SA burgers aangehou in Ghana
Nege Suid-Afrikaanse burgers is tydelik aangehou in Ghana vanweë ongerymdhede met hulle reisdokumente, het die departement van buitelandse sake Dinsdag gesê. Die nege is Vrydag aangehou in Akkra, Ghana, maar is deur die owerhede op dieselfde dag vrygelaat nadat die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris, Zodwa Lallie, tussenbeide getree het, het woordvoerder Nomfanelo Kota gesê. Die groep Suid-Afrikaners
Afrikaners verwerp etniese politiek
Die uitslag van die 2009 algemene verkiesing is 'n werklike terugslag vir Afrikaners se politieke belang. Hoewel Afrikaners geen hoop gehad het om by wyse van enige politieke party die mag oor te neem nie, is dit die wyse waarop Afrikaners gestem het wat aandui dat die huidige breë politieke beweging vir Afrikaner-selfbeskikking bittermin impak het.
Die uitslag van die 2009 algemene verkiesing is 'n werklike terugslag vir Afrikaners se politieke belang. Hoewel Afrikaners geen hoop gehad het om by wyse van enige politieke party die mag oor te neem nie, is dit die wyse waarop Afrikaners gestem het wat aandui dat die huidige breë politieke beweging vir Afrikaner-selfbeskikking bittermin impak het.
Switserse kanton verbied kaal stappery
Stappers sal nie meer toegelaat word om kaal te kan wandel in die idilliese Alpynse landskap van Appelzell Innerrhoden nie, na die konserwatiewe Switserse kanton kaalstappery daar verbied het. Appenzell Innerrhoden het baie gewild geword vir kaal stappers vanweë die rustige prentjie, perfekte lande en valleie. Maar die hordes het Appenzellers omgekrap en hulle het
