баня хамам чтоФильчаков прокуратура харьков
Frankryk waaksaam na Moslemdreigement
Franse amptenare was Woensdag waaksaam nadat Moslems gedreig het om wraak te neem oor president Nicolas Sarkozy se kritiek teen die boerka.

Facebook verander MySpace in swart ghetto
Facebook het MySpace in 'n swart ghetto verander weens die feit dat blankes gevlug het van laasgenoemde netwerk, sê 'n sosiale navorser in die VSA.

Amerikaanse offensief kan Taliban laat groei
Daar is in baie dele in die suide van Afghanistan 'n gevoel van openlike verset in die lug, wat Amerikaanse magte se taak om die plaaslike bevolking se vertroue te wen bemoeilik.
Die Taliban is gewild in veral die provinsie Helmand en dorpenaars het die wapen opgeneem teen die invallers om hulle huise te beskerm of uit weerwraak omdat 'n familielid in 'n Amerikaanse lugaanval gedood is.

Colesberg-inwoners herstel elektrisiteit met hofbevel
Die Aksiegroep Colesberg het daarin geslaag om die elekrisiteitsvoorsiening aan inwoners met 'n hofbevel herstel te kry. Die Aksiegroep en sy lede verkeer tans in dispuut met die sogenaamde Umsobomvu-munisipaliteit weens onredelike tariefstygings en gebrek aan dienslewering.

Lees verder: Colesberg-inwoners herstel elektrisiteit met hofbevel
Veg terug vir Afrikaans in die howe
Wat Martin Labuschagne in sy betoog skryf is ongetwyfeld waar. Maar hoe ons die verdere aanslag deur die kommunistiese ANC teen ons hanteer, is iets wat deur ons besluit word en nie deur ons vyande nie! Ek glo egter dat presies hierdie strategie van die ANC om Afrikaans en dus Afrikaners verder te benadeel, in
Gautrein dalk voor 2010 gereed
Bushalte in Johannesburg Die Gautrainprojek vorder goed en mag dalk gereed wees vir die 2010 Fifa Wêreldbeker het die Gautreinbestuursagentskap Donderdag aangekondig. HUB, Jack van der Merwe, sê dit is hulle bedoeling om die Gautrein so naby aan 2010 as moontlik te loods. Hy het met joernaliste in Johannesburg gepraat gedurende 'n mediatoer. Die agentskap
Stuur ‘n vraag aan Obama per SMS
Lede van die publiek kan vrae na die Amerikaanse president Barack Obama stuur per SMS op die vooraand van sy besoek aan Ghana. Die missie van die VSA in Suid-Afrika het Donderdag gesê die president sal teksboodskappe voor sy besoek aan Ghana Saterdag ontvang. "President Obama sal direk op uitgesoekte vrae antwoord deur plaaslike radiouitsendings
VF+ waarsku ANC en Jansen
Die VF Plus se leier in die Vrystaat, mnr. Abrie Oosthuizen, het die ANC se onlangse uitlatings met betrekking tot die Universiteit van die Vrystaat (UV), in ‘n mediaverklaring sterk veroordeel.

Minimumloon dring emosionele besluit aan blankes op
Ek glo dat die minimum loon vir ongeskoolde arbeid tans hier rondom R1 300 rond is. Dit word egter nou met 20% opgestoot, tot kort duskant R1 600 en daar word beplan om sulke skerp stygings gereeld oor die volgende paar jaar in te stel.

Lees verder: Minimumloon dring emosionele besluit aan blankes op