Valke-sage duur voort

Berning Ntlemeza, waarnemende hoof van die Valke, is oneerlik en het ‘n gebrek aan integriteit en eer, het ‘n regter van die hooggeregshof Maandag gesê. “Die derde respondent [Ntlemeza] het besluit om die Opod-verslag en dossier wat in sy besit is van die hof te weerhou,” het regter Elias Matojane in die hooggeregshof in Pretoria

Lees verder: Valke-sage duur voort

Bob Hewitt skuldig aan verkragting

Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt is in die hof in Palm Ridge aan die Oos-Rand skuldig bevind op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. RSG het berig dat die 75-jarige Hewitt aangekla is van die verkragting van twee van sy voormalige studente, Theresa “Twiggy” Tolken en Suellen Sheehan in die 1980’s, en

Lees verder: Bob Hewitt skuldig aan verkragting

Slagting in hospitale

Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat ingevee en daarvan vergeet!” Deur die jare is vele klagtes aan hospitale en die departement

Lees verder: Slagting in hospitale

Duitse kenner onthul ‘terreurbestuur’

Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInFü) van die Bundeswehr. In hierdie verband het hy het die term “terreurbestuur” gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in dié land in staat te stel om die bisarre gebeure waarmee hulle te kampe gehad

Lees verder: Duitse kenner onthul ‘terreurbestuur’

Minister bevestig dat De Kock onder toesig is

Die Minister van Justisie, Mike Masutha het bevestig dat die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock uit die gevangenis vrygelaat en onder toesig van korrektiewe dienste is, het RSG berig. Die minister wou glo op versoek van De Kock geen verdere inligting verstrek nie. De Kock het in Januarie parool ontvang, maar dit het verlede week

Lees verder: Minister bevestig dat De Kock onder toesig is

Malema kom tot wit ikonoklaste se redding

Die EFF-leier Julius Malema het tot wit ikonoklaste se redding gekom en ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die wet te verontagsaam en alle “apartheid-era simbole”, soos die standbeeld van die voormalige Eerste Minister Louis Botha buite die Parlement, af te breek. Volgens die Sunday Independent, het Malema ook mense aangemoedig om Cecil John Rhodes

Lees verder: Malema kom tot wit ikonoklaste se redding

De Lille, Ramaphosa hits mekaar aan om wit rassiste te jag

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille het adjunkpresident Cyril Ramaphosa uitgedaag om bewyse van beweerde rassisme in Kaapstad vir haar te stuur. De Lille het in ‘n ope brief aan Ramaphosa gevra om die bewerings, wat hy in die parlement gemaak het, met feite te staaf. Hy het na wat berig word verwys na

Lees verder: De Lille, Ramaphosa hits mekaar aan om wit rassiste te jag

Landbouminister prys Afriforum oor plaasmoordinisiatief

AfriForum se vergadering Vrydag, met die ANC se minister van landbou, Senzeni Zokwana, was glo “opbouend” sê dié organisasie. Die vakbondsambreelorganisasie sê moontlike stappe wat gedoen kan word om die veiligheid van boere en ander Suid-Afrikaners in landelike gebiede, te verbeter, is bespreek. Volgens die sambreelorganisasie was die minister beïndruk met die stappe wat reeds

Lees verder: Landbouminister prys Afriforum oor plaasmoordinisiatief

Byna 200 huise beskadig in Welkom-ontploffing

Tussen 150 en 200 huise is na raming beskadig in ‘n ontploffing in Welkom wat waarskynlik te wyte was aan metaangas. Die maatskappy Harmony Gold se Marian van der Walt sê die ontploffing het Saterdag plaasgevind by die Brand Een-ventilasieskag. “Ek is nie ‘n kenner op hierdie gebied nie, maar na my wete is daar

Lees verder: Byna 200 huise beskadig in Welkom-ontploffing

Bakkie met lyk in Randburg vasgetrek

Man is gistermiddag in Randburg, Johannesburg in hegtenis geneem nadat sekuriteitswagte die liggaam van ‘n dooie vrou agter op sy bakkie ontdek het, het die Gautengse polisie gesê. Die ras van die bestuurder, sy handlanger en die gruvonds is nie bekend nie, maar hulle is vermoedelik swart. Veiligheidswagte aan diens in Randburg het twee mans

Lees verder: Bakkie met lyk in Randburg vasgetrek