Israel neem beheer van vragskip na Gasa

‘n Vragskip wat deur die Israelse vloot onderskep is terwyl dit probeer het om deur die Israelse blokkade van Gasa te breek het Donderdag in die hawestad Ashdod met ‘n vloot-eskort gedok. Die vragskip Tali, wat onder die vlag van die Wes-Afrikaland Togo gevaar het, is in die hawe in gesleep. Israel het die kusgebied

Lees verder: Israel neem beheer van vragskip na Gasa

Indi? waarsku Obama oor Kasjmir

Indië het die Amerikaanse president Barack Obama gewaarsku dat hy die risiko loop “om by die verkeerde boom te blaf” indien hy gaan poog om ‘n skikking te probeer bewerkstellig tussen Pakistan en Indië oor die Kasjmirgebied waaroor daar ‘n dispuut bestaan. MK Narayanan, Indië se nasionale veiligheidsraadgewer, het gesê die nuwe Amerikaanse administrasie loop

Lees verder: Indi? waarsku Obama oor Kasjmir

Clinton wil uitreik na Moslemw?reld

Hillary Clinton Die nuwe Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het besluit om Indonesië te besoek op haar eerste oorsese ampsbesoek, omdat sy “wil uitreik” na die Moslemwêreld, het ‘n woordvoerder Donderdag gesê. Vir Amerika is Indonesië belangrik, as die wêreld se grootste Moslemmeerderheidsnasie, het ‘n departementele woordvoerder Robert Wood aan verslaggewers gesê. Clinton,

Lees verder: Clinton wil uitreik na Moslemw?reld

Geen regverdige verhoor vir Zuma nie, s? Phosa

Die ANK-president, Jacob Zuma, sal nie ‘n regverdige verhoor kry nie, omdat daar geen regter in Suid-Afrika bestaan wat nie ‘n mening omtrent sy saak het nie, het die ANK-tesouriergeneraal Mathews Phosa Donderdag gesê. “Kan mens ‘n regverdige verhoor hê? Nee, want daar is niemand wat nie ‘n mening het nie,” het Phosa gedurende ‘n

Lees verder: Geen regverdige verhoor vir Zuma nie, s? Phosa

Die DA en Afrikaners

Die Vryheidsfront Plus se bewerings dat Pretoriase kandidate "oorgesien" word wanneer dit by plekke op die party se kandidatelys kom, is op sy minste kommerwekkend.

Die Vryheidsfront Plus se bewerings dat Pretoriase kandidate "oorgesien" word wanneer dit by plekke op die party se kandidatelys kom, is op sy minste kommerwekkend.

Lees verder: Die DA en Afrikaners

ANC-jeugliga was nog altyd militant, meen Zuma

Om uitgesproke te wees was nog altyd deel van die ANC-jeugliga se tradisie, het die regerende party se president Jacob Zuma Donderdag gesê. Hy het met gaste gepraat by die ANC se voor-parlementsopening dinee in Kaapstad. Zuma het gesê die geskiedenis van die regerende party toon dat die ANC-jeugliga altyd die meer uitgesproke vleuel van

Lees verder: ANC-jeugliga was nog altyd militant, meen Zuma

Wind- en sonkrag verloor woema

Wind- en sonkrag het teen ‘n snelle tempo gegroei in onlangse jare, en dit wou voorkom asof daardie groei toegeneem het, veral in Amerika onder die “groen” administrasie van die nuwe president Barack Obama. Maar die kredietkrisis en breër ekonomiese afname het gemaak dat die teenoorgestelde nou gebeur: behalwe in geïsoleerde markte soos Sjina. Installasie

Lees verder: Wind- en sonkrag verloor woema

VSA kan belangrike basis verloor

Die president van Kirgistan het gesê hy gaan beveel dat die basis wat deur Amerika gebruik word om sy magte in Afghanistan se voorrade aan te vul, gesluit word, ‘n besluit wat die Amerikaanse pogings daar erg kan kniehalter. Die president Kurmanbek Bakiyev het Dinsdag by ‘n perskonferensie in Moskou gesê dat Amerika nie genoeg

Lees verder: VSA kan belangrike basis verloor

Die KVP waarsku kiesers oor Zuma

Senior ANK-lede en KwaZulu-Natal-kiesers behoort nie enige leier te ondersteun wat kriminele klagte in die gesig staar nie, het die KVP-woordvoerder Siyanda Mhlongo Donderdag gesê. "Daar is baie, baie vrae wat Zuma eers moet beantwoord voordat hy die gesig van die ANK in die verkiesing kan word," het Mhlongo in 'n ope brief gesê. Hy

Lees verder: Die KVP waarsku kiesers oor Zuma