’n Ma van twee jong kinders moes weens angs gehospitaliseer word ná sy verlede week na bewering voor FNB se tak in Windhoek-Wes deur ’n sekuriteitswag van G4S aangerand is. Me. Esté Swarts (35) het gister aan Republikein vertel sy is ná ’n stryery oor parkering met vier wagte van dié sekuriteitsmaatskappy deur die een
Pick n Pay hersien borgskap vir AIG ná komediant se anti-Steve-veldtog
Pick n Pay sal sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) glo hersien nadat ‘n politieke veldtog deur ‘n Joodse komediant deur Media24 ondersteun is om Steve Hofmeyr se optrede by dié musiekfees te kelder. Conrad Koch het Steve in sy kwaadwillige teisterveldtog ‘n “apartheid-ontkenner” en “wit suprematis” genoem nadat Hofmeyr in ‘n twiet opgemerk het dat die meerderheid swartes
Lees verder: Pick n Pay hersien borgskap vir AIG ná komediant se anti-Steve-veldtog
Omkopery en bedrog groei die vinnigste
Omkopery en bedrog is die ekonomiese misdade wat die vinnigste groei in Suid-Afrika sedert 2011, het RSG berig. Dit is volgens die wêreldwye ekonomiese misdaad-opname wat onlangs uitgereik is. Die kwessie sal van die fokuspunte wees tydens die Internasionale Bedrog-week wat van die sewentiende van die maand af in die Vrystaat aangebied word. Deel van
Onbeplande kragonderbrekings tref Johannesburg
ʼn Tegniese fout by die Prospect-substasie het Maandagaand tot onbeplande kragonderbrekings in Johannesburg gelei. City Power sê die onderbrekings was nie beplan nie en het niks te doen met beurtkrag nie. “Daar het ʼn tegniese fout by die Prospect-substasie in City Deep voorgekom. Dit het ʼn reuse kragonderbreking in Johannesburg tot gevolg gehad. Ons tegnici
Republikeine sal waarkynlik die Senaat oorwen
Dit wil voorkom asof die Amerikaanse Demokratiese Party se doppie geklink is in die Senaat. Meningspeilings dui daarop dat die Demokrate van president Barack Obama groot verliese kan lei in vandag se mediumtermynverkiesings. Daar is ten minste ‘n sewe uit tien kans dat die Republikeine die ses setels sal inpalm om in die Senaat ‘n meerderheid te
TUT-kanselier bedank na messtekery
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het aangekondig dat Lourens van Staden as visekanselier sal waarneem ná die bedanking van Nthabiseng Ogude. Die TUT se Raad het Ogude se versoek goedgekeur dat haar kontrak vroeër beëindig word. ‘n Woordvoerder, Willa de Ruyter, sê Ogude is in Augustus 2012 in haar huidige pos aangestel. Haar kontrak sou
EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie ʼn veiligheidswag aangerand of ʼn vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag gesê. Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het gesê die openbare mening het Malema egter reeds “skuldig bevind” en probeer hom “intimideer”. Volgens die polisie in Limpopo word drie aanklagte teen Malema ondersoek
Petrolprys effens laer
Die daling van 45 sent per liter vir brandstof, is ‘n welkome aankondiging vir verbruikers. Die vermindering in die kleinhandelsprys van petrol sal net voor Kersfees aan Suid-Afrikaners verligting bring, maar verbruikers se skuldlas bly ‘n probleem. Die daling is te wyte aan laer internasionale oliepryse weens ‘n verhoogde aanbod deur OPUL-lande soos Saoedi-Arabië. Dié lande wil Rusland dwing
Swak bouwerk veroorsaak Majuba-krisis
Die ineenstorting van ʼn steenkoolsilo by Eskom se Majuba-kragstasie in Mpumalanga Saterdag, is glo te wyte aan swak bouwerk. Die kragstasie is na 1994 gebou. ‘n Energiekenner, Chris Yelland, het vroeër gesê die slordige bouwerk het tot die kragkrisis gelei. Yelland het gewaarsku dat nog sulke onvoorsiene voorvalle die land in ‘n ernstige krisis kan dompel.
Vermeende oorlogsmisdadiger kelder glo SA-satelliet
Die DA gaan die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting inspan om die regering te kry om parlementêre verslae oor Suid-Afrika en Rusland se samewerking met ‘n satelliet vry te stel. DA-LP David Maynier, wat probeer om inligting oor die satelliet te bekom, het die aansoek aan die voorsitter van die parlement se geheime gesamentlike staande komitee
Lees verder: Vermeende oorlogsmisdadiger kelder glo SA-satelliet
