с освещениемданильченко юрій броніславович
Olie en lewe het dieselfde oorsprong: Bioties of abioties?
Dit was werklik aangenaam om Buks van Rensburg se werk oor biotiese en abiotiese olie in pronkafrikaans te lees. In keurige tegniese terme doer uit Kanada neem hy ons stap vir stap deur die verskillende teorieë wat die oorsprong van biotiese olie uitlê.

Lees verder: Olie en lewe het dieselfde oorsprong: Bioties of abioties?
Die Springbok het gekom, gesien, afgeslag
Agterna het al wat ‘n naas is te sê gehad dat die Springbokke tóg iets uit hulle oorwinning oor die Wallabies geleer het. En die stukkie opvoeding? Dat, in die Gesnorde se vlugvoetige woorde, geen span dit kan bekostig om nie vir tagtig minute nie te speel nie. Dan moet ‘n mens sê, as die Springbokke net vyftig minute nodig gehad het om die Aussies kas toe te stuur, vir watter rede op aarde sal hulle hulleself uitsit vir nóg ‘n halfuur. Ruik die rose terwyl jy kan… Eintlik was die uitslag redelik voldonge na ongeveer 14 minute se speel… waarin Fourie du Preez gedoen het wat ‘n skrumskakel aangesê word om nie te doen nie – neem ‘n tikskoppie al is die pale binne Morné Steyn-reikafstand, jaag die verdedigers een kant toe op ‘n knop en pluk homself anderkant toe en oor die doellyn vir ‘n uiters astrante drie.

Kovsie-studenteleiers looi vir Jansen
Die VF Plus het heftig op die onlangse uitsprake by ‘n nuuskonferensie in Johannesburg deur prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gereageer.
Die VF Plus het heftig op die onlangse uitsprake by ‘n nuuskonferensie in Johannesburg deur prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gereageer.
‘Orgasme’ vertroebel diplomatieke verhoudinge
Australiese premier Kevin Rudd het 'n foutiewe vertaling blameer vir sy land en China se moeilike diplomatieke verhoudinge. Rudd, 'n selfverklaarde Sinofiel en voormalige diplomaat wat Mandaryns praat, het Donderdag aan studente by die Australian National University vertel van sy vertaalfout in Beijing. "Ek het klaarblyklik gesê […] dat China en Australië tans 'n fantastiese
Vlakplaaslid kry parool
Butana Almond Nofemela, voormalige lid van die Vlakplaas-polisiemoordbende, gaan op parool vrygelaat word. Só het die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Vrydag by die parlement aangekondig. "Ons wens die beste toe vir Nofemela en ons vertrou hy sal positief bydra tot die bou van ons demokrasie sodra hy met sy geliefdes herenig is," het
Oz-tennisspeler noem teenstander ‘kaffer’
Die stoutseun van Australiese tennis, Brydan Klein, het ’n finale waarskuwing gekry ná ’n rassistiese stelling wat hy teenoor ’n teenstander gemaak het. Die voormalige junior Australiese Ope kampioen het die Suid-Afrikaanse tennisspeler Raven Klaasen ’n “kaffer” genoem tydens die ATP-toernooi wat in Junie in Eastbourne, Engeland gehou is. Klein (19) is op 20 Julie
Swart en rooi is pasmaats…
slot machineлобановский класс харьков
‘Ek wil nie kak hoor van kulturele verskille nie’
Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by ’n mediakonferensie in Johannesburg gesê die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal van volgende jaar af eerstejaarkoshuise dwing om te transformeer. “En ek wil nie kak hoor van kulturele verskille nie,” het hy gesê. Die koshuise sal 50% wit en 50% swart wees en na verwagting sal 'n raadsbesluit
Lees verder: ‘Ek wil nie kak hoor van kulturele verskille nie’
Zuma en Mugabe kuier lekker saam
Die Zimbabwiese politieke leierskap is gereed om politieke en maatskaplike uitdagings die hoof te bied, het president Jacob Zuma by 'n staatbanket gister in Harare gesê.
Die Zimbabwiese politieke leierskap is gereed om politieke en maatskaplike uitdagings die hoof te bied, het president Jacob Zuma by 'n staatbanket gister in Harare gesê.