Suid-Afrika mag dalk binnekort R25 miljard “weggee” aan sogenaamde “kwesbare mense” wat glo meer as ander onder die huidige inperking ly. Soortgelyke voorstelle word gewoonlik deur ekonome as “helikoptergeld” bestempel omdat dit neerkom op note wat uit helikopters oor die bevolking gestrooi word. Volgens ‘n berig in Rapport vandag, is so ‘n plan gister deur
Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Moody, een van die twee groot Amerikaanse kredietgraderingsagenskappe het Suid-Afrika Vrydagaand 27 Maart 2019 tot ‘rommel’ afgegradeer, oftewel ‘n gradering van Ba1, met ‘n ‘negatiewe vooruitsig’ wat beteken dat die land nog verder by die leer van rommelstatus kan afgly. Dit beteken dat Suid-Afrika nou ‘n ‘rommeldriekuns’ hehaal het, want sowel Standard & Poor as
Lees verder: Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Leon Lemmer: Fransjohan Pretorius se ‘Terugblik’
Fransjohan Pretorius (gebore in 1949) het veral vanweë sy kennis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) bekendheid as historikus verwerf, bv sy boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (Kaapstad: Human & Rousseau, 1991, 491p). Sy jongste boek is onlangs gepubliseer: Terugblik: 80 sketse uit ‘n ryk verlede (Pretoria: Protea Boekhuis, 2020, 283p, R200). Die teks is ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: Fransjohan Pretorius se ‘Terugblik’
Video: Die film in jou kamera en die koronavirus
Dan Roodt bespreek ‘n nuwe middel teen die koronavirus wat in Japan uitgevind is en in China vervaardig gaan word. In Frankryk geld drakoniese maatreëls wat byna op huisarres vir die totale bevolking voorkom. Maar is dit noodwendig verkeerd? En het ons nie ook nodig om meer reëls en wette in Suid-Afrika te begin nakom
Lees verder: Video: Die film in jou kamera en die koronavirus
Suid-Afrika het 709 koronavirusgevalle met Gauteng die brandpunt
Die getal Covid-19-sake in SA het tot 709 gestyg, ‘n toename van 155 op die vorige dag, het Zweli Mkhize, minister van gesondheid, Woensdagoggend gesê. Die grootste toenames in die aangemelde gevalle sedert Dinsdag is in Gauteng (64), Wes-Kaap (61), KwaZulu-Natal (11) en die Vrystaat (15), het hy in ‘n onderhoud met die SAUK gesê.
Lees verder: Suid-Afrika het 709 koronavirusgevalle met Gauteng die brandpunt
Medeskepper van Asterix sterf op 92
Die legendariese Albert Uderzo – illustreerder, skrywer, humoris, geskiedkundige, nasionalis en een helfte van die duo Goscinny & Uderzo wat vir ons Asterix gegee het – is nie meer nie. Hy is vanoggend in sy huis in Neuilly, Frankryk, oorlede. Volgens sy skoonseun, Bernard de Choisy, was Uderzo afgemat gewees die afgelope ruk en het
Eskom vra privaatkragleweransiers om te help
Eskom is nou van plan om oorskotkrag van bestaande kragopwekkingsaanlegte aan te koop. Dit is ʼn aanduiding dat die kragvoorsiener sy beleid jeens privaatkragverskaffers aangepas het. Hoewel Eskom voorheen tydens noodomstandighede sodanige krag aangekoop het, was die staatsmaatskappy tot dusver traag om dit te doen aangesien dit nie strook met hulle kommunistiese model nie. Eskom
Japannese griepmiddel laat Italië hoop skep
Italië vestig nou hoop op, Avigan, ʼn Japannese middel om die Sjinese virus te beveg. Die regering het die groen lig gegee “om ʼn eksperimenterings- en navorsingsprogram te ontwikkel om die uitwerking van die middel (Avigan) tydens die vroeë fases van die siekte te evalueer.” Aldus die Italiaanse Minister van Gesondheid, Roberto Speranza, na afloop
Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!
30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers. Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen. Dit is ongelooflik dat ‘n regering in ‘n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie burgers kan diskrimineer op grond van velkleur. Afgesien van die onmenslikheid en kortsigtigheid hiervan, is
Lees verder: Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!
Word lid van die groep van onskuldige Afrikaners
Hiermee word u uitgenooi om lid te word van die Groep van onskuldige Afrikaners. Ons weier om om verskoning te vra vir die optrede of beleid van enige Boere- of Afrikanerregering in die verlede sedert 1652, veral nie vir sogenaamde “apartheid” nie. Feit is dat feitlik alle groepe (Afrikaners, Engelse, bruines, Indiërs, swart etniese groepe)
Lees verder: Word lid van die groep van onskuldige Afrikaners
