Die senior staatsaanklaer se weiering om Uhuru Guru aan te kla en die se daaropvolgende vrylating bevestig wat ek vermoed het van die begin af: Dit kom nie van die Zumaregime af nie. Dit kom vanaf die klomp wit lakeie uit die informante- en agente-dampkring, gekoppel aan die Broedergespuis, wat vroeër vir Mbeki gewerk het
Indië weier joernaliste vir Dalai Lama
Die Indiese regering het Donderdag geweier om buitelandse joernaliste toe te laat om die Dalai Lama se besoek aan die noordoostelike staat te dek. Dít kom na ‘n lang grensdispuut met China. Versoeke vir permitte vir buitelandse korrespondente om na die staat van Arunachal Pradesh te reis, is afgekeur. Die regering het ook permitte wat
Malema sê grond is gesteel
Grondhervorming en die restitusiedoelwit om 30% van Suid-Afrika se landbougrond teen 2014 in swart besit te hê, is gereeld in die nuus en Cosatu en Julius Malema , voorsitter van die ANC-jeugliga, het hul opinies hieroor aan die BBC verduidelik. Dit is reeds bekend dat die doelwit van 2014 na 2025 geskuif is en die
Uhuru Guru vrygelaat
Te midde van ‘n storm wat PRAAG se berig oor die inhegtenisname van Uhuru Guru, webmeester van South Africa Sucks, veroorsaak het, is hy so pas vrygelaat, volgens ‘n sms wat van sy regsverteenwoordiger vanaf die Randburgse landdroshof ontvang is. Blykbaar was die saak nie eens op die rol nie en is geen klag teen
Israel onderskep honderde tonne wapens
Honderde tonne wapens, tien keer die aantal van die wapenvonds wat op die Karine A in 2002 gemaak is, is Dinsdag deur die Israelse vloot 100 seemyle wes van Israel onderskep. Militêre owerhede in Israel sê die 140-meter lange Francop, wat naby Cyprus voorgekeer is, het wapens bevat wat aan Sirië belowe is, en moontlik
Franse slaan vure dood oor nuwe reaktor
Frankryk probeer vure doodslaan nadat drie lande kommer uitgespreek het oor die beheer- en veiligheidstelsels van hulle nuwe ontwerp kernreaktor. Franse amptenare sal na verwagting owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate kontak in ‘n poging om Golfstate te oorreed om hulle tender te oorweeg. Dit is die grootste tender vir kernkrag tot nog toe. Die
Ystervuis teen webwerwe
Die inhegtenisname van die bekende Johannesburgse “blogger” Uhuru Guru van die woernaal South Africa Sucks het gister skokgolwe deur Suid-Afrika se internetgemeenskap gestuur. Oënskynlik het die ANC-bewind op die vooraand van die Wêreldsokkerbeker tot hardhandige optrede oorgegaan teen webwerwe wat die land se probleme soos misdaad en verdrukking van minderhede aan die groot klok hang.
Die Hogan-hop
{jathumbnail off} лайт люстрылобановский обыск
Hogan skerm vir Eskombaas
Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, sê die omstrede hoof van Eskom, Jacob Maroga, is nie alleen verantwoordelik vir dié kragreus se probleme nie. Hogan het Woensdag op vrae van die nasionale vergadering reageer en gesê dit is onregverdig om Maroga te blameer. Fin24 het vroeër berig dat pres. Jacob Zuma ingegryp het om te
Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale
‘n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook toe ‘n studenteraadsvergadering verdaag het. “Een lesingsaal is heeltemal verwoes nadat dit aan die brand gesteek is en ‘n hele aantal ander geboue is ook deur ‘n klipgooiery beskadig,” het Sishokonke Mapisa, die sekretaris van die
Lees verder: Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale
