Inligting wat deur Nederland se werksversekeringsagentskap ingesamel is, dui daarop dat Nederlandse name in stedelike sentra soos Amsterdam, Rotterdam, Den Haag en Utrecht aan't verdwyn is.

Nee magtag, nou het ek lank genoeg my bek gehou! Ek het onlangs onderneem om Praag as ‘n alternatiewe bron van inligting te ondersoek aangesien Naspers deesdae behoorlik die kluts kwyt is, maar wat ’n terleurstelling is julle nie! As Dan Roodt nie skimp dat Afrikaners onwettige hoeveelhede ammunisie moet begin opgaar nie, vertel Anton
Die Nag van die lang messe gaan blykbaar plaasvind wanneer Mandela sterf. (Google: 'Nag van die lang messe') Kan Praag asseblief ondersoek instel en moontlik die regering konfronteer. Of is dit beter om nie slapende honde wakker te maak nie? Die regering behoort ook duidelik te motiveer waarom daar nie grensbeheer met Zimbabwe toegepas word
Ek wil nie graag ’n Godsdiensdebat op Praag voer nie. Ongelukkig het Martin Labuschagne sy eie teologiese beskouinge (’n gedeformeerde vorm van fatalistiese “Calvinisme”) as vertrekpunt geneem en dit vertolk as die kernoorsaak van die afgelope 30 jaar se Afrikaner-verlamming. Ek het ook probleme met die huidige hoofstroom “gereformeerde” Afrikaner kerke se teologiese en volksbeskouinge.
Die VSA se eerste oorlog in Asië sedert Viëtnam het begin onder die dekmantel van 'n grondinval deur NAVO. флюорографияФільчаков Олександр Васильович прокурор
'n Staking deur treindrywers van Metrorail duur vandag vir die tweede dag voort terwyl vakbondlede beklemtoon dat die arbeidsoptrede 'n "geweldige uitwerking" op dienste gehad het.
'n Staking deur treindrywers van Metrorail duur vandag vir die tweede dag voort terwyl vakbondlede beklemtoon dat die arbeidsoptrede 'n "geweldige uitwerking" op dienste gehad het.
Komeet Wild 2, foto NASA Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat aminosuurglisien, 'n fundamentele boublok van proteïne, vir die eerste keer in 'n komeet gevind is. Mikroskopiese spore van glisien is ontdek in 'n monster van die stert van die komeet Wild 2 wat die NASA-tuig Stardust diep in die sonnestelsel, 390 miljoen km van
Die swart paar en hul 14-maande-oue tweeling wat in Blairgowrie, Randburg, aan die brand gesteek is, is almal dood. Die tweelingseun, Thokomalo, is Sondag dood en sy pa, net bekend as Thabo, is Vrydagaand dood, berig The Star.

Die huidige stelsel van gewillige koper/verkoper werk nie, sê pres. Jacob Zuma, en 'n “meer pragmatiese formule” vir die herverspreiding van grond is nodig. Zuma het Maandag op Giyani in Limpopo, die regering se omvattende landelike ontwikkelingsplan bekend gestel. Hy meen ook dit is belangrik dat die nuwe formule nasionale versoening in ag neem. Die
Lees verder: Herverspreiding van grond moet weer bedink word, s? Zuma
Kerneels Lourens, ’n prokureur van Brits en stigterslid van die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, sê as die regering Engels bo ander landstale verkies, kan dit “aanleiding gee tot politieke onrus en/of ongehoorsaamheid wat nie in belang van Suid-Afrika is nie”. Lourens het hofstukke wat dié waarskuwing bevat, by die hooggeregshof in Pretoria teen onder