‘n Reeks bomaanvalle het Sirië geruk, hoofsaaklik in gebiede onder beheer van die regering. Die aanvalle kom te midde van gespanne onderhandelinge tussen Rusland en die VSA rakende Sirië tydens die G20-beraad en die Siriese regering se suksesse teen die inval van ISIS. Van die minstens 48 mense wat dood is, was minstens 35 in
Joodse ANC-lid Turok pleit vir opstand teen Zuma
Die Joodse anti-apartheidsaktivis en ANC-lid, Ben Turok, sê ‘n landwye optrede deur ANC-lede wat openlik vra vir ‘n nuwe leier is nou nodig. ‘n Mislukte poging om president Jacob Zuma te kry om te bedank, is Maandag opnuut van stapel gestuur deur ‘n faksie in Gauteng by name “Occupy Luthuli House”. George Soros is klaarblyklik
Lees verder: Joodse ANC-lid Turok pleit vir opstand teen Zuma
Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20
By die G20-beraad in China het president Obama gedreig om ‘n kuberoorlog teen Rusland te loods en gesê: “Kyk, ons beweeg in ‘n nuwe era hier waar ‘n aantal lande ‘n groot kapasiteit het. En eerlik, ons het meer kapasiteit as enigiemand, beide aanvallend en verdedigend.” Die kil betrekkinge tussen die VSA aan die een
Lees verder: Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20
Sydney Gregan: Dr Verwoerd en die reg op selfbeskikking
Geen politikus uit die vergange blanke Suid-Afrika bly so aktueel soos dr HF Verwoerd nie, want byna daagliks word sy naam steeds in die media genoem. Steeds word hy óf verguis óf bewonder. By geleentheid van die vyftigjarige herdenking van sy sluipmoord op 6 September 1966, het dr SH Gregan van Nylstroom die volgende rubriek
Lees verder: Sydney Gregan: Dr Verwoerd en die reg op selfbeskikking
Dan Roodt: Die ‘nie-rassige’ haarontploffing
Die tragikomedie wat as die “nuwe Suid-Afrika” bekenstaan, sorg elke dag vir vermaak. Dit is óf grusaam van aard, in die vorm moord en doodslag, óf dit is klugtige krete van “rassisme” rondom haarreëls vir meisies, byvoorbeeld. Ek verwys hier natuurlik na die debakel by die Pretoria High School for Girls waaroor heelwat ink al
Wit pa in sy huis doodgeskiet
‘n Wit pa van Durban, Gary Mackay (foto), is dood toe hy probeer het om sy vrou en twee kinders by hul huis Duncanweg, Westville, Saterdag teen swart aanvallers te beskerm. Drie swart indringers het hom in sy maag geskiet, en daarna die huis besteel voordat hulle gevlug het met die buit. Die 35-jarige webbestuurder
Poetin met roomys op rooi tapyt gul ontvang by G20
Met die aankoms van president Obama in Hangzhou, was geen trap vir hom om die vliegtuig te verlaat nie en geen rooi tapyt nie. Obama moes ‘n nooduitgang gebruik. ‘n Chinese amptenaar is daarna deur die Amerikaanse perskorps en nasionale veiligheidsadviseur Susan Rice verskree, maar die Chinees het hom nie van stryk laat bring nie:
Lees verder: Poetin met roomys op rooi tapyt gul ontvang by G20
Gewone naweek eis agt op SA se paaie
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het opnuut ‘n ernstige versoek aan motoriste gerig om padreëls na te kom en veilig te bestuur. Dit kom nadat agt mense die naweek op die land se paaie dood is. Twee mans is Saterdagmiddag op die R57 in Sasolburg in die Vrystaat dood toe die bakkie waarin hulle gery het, in
ANC slaan Gordhan- en bankvure dood
Die ANC-vroueliga het die “skielike belangstelling” uit verskeie oorde bevraagteken om die minister van Finansies, Pravin Gordhan te beskerm. “As jy ‘n lid van die ANC is en tot verantwoording geroep word, moet jy net gaan en rekenskap gee, soos die kwessie van die minister van Finansies. Ons is baie bekommerd oor die skielike belangstelling
Die Vatikaan se openbare betrekkinge kom in rat: St Theresa van Kolkata
Anjezë Gonxhe Bojaxhiu, wêreldwyd bekend as Moeder Teresa, is tot heilige verklaar. Sy sal nou as St. Theresa van Kolkata bekendstaan. Met ‘n Nobelprys onder die blad en ‘n nalatenskap van media-aandag wat ander supersterre in die skadu stel, is daar egter reeds aanduidings dat alles nie pluis was met die ontslape non nie. Die
Lees verder: Die Vatikaan se openbare betrekkinge kom in rat: St Theresa van Kolkata
