Nasionale minimumloon op die tafel

Die portefeuljekomitee oor Arbeid sal openbare verhore oor die hele Suid-Afrika hierdie week hou om die lewensvatbaarheid van ‘n nasionale minimumloon te ondersoek. ‘n Sessie sal Donderdag in Bloemfontein Stadsaal gehou word, nadat dit Woensdag in Johannesburg afgeskop het. Landboubelanghebbendes meen egter ‘n nasionale minimumloon kan arbeidsverhoudinge verder vertoebel, aangesien die ANC plaaswerkers aanmoedig tot

Lees verder: Nasionale minimumloon op die tafel

Dalende olieprys maak kos goedkoper

Hoof van Agbiz, John Purchase, sê brandstofpryse sal die landboubedryf beslis raak. Verbruikers gaan beslis kan asem skep wanneer die brandstofpryse om middernag vanaand met ongeveer 93c vir petrol, en meer as R1 vir diesel, daal. Dit kom nadat die brandstofpryse verlede maand reeds met meer as R1 gedaal het. In die landbousektor hou die

Lees verder: Dalende olieprys maak kos goedkoper

Twee polisielede vas vir roof en ontvoering

Die geloofwaardigheid van die polisie het opnuut onder skoot gekom. Dit volg na ‘n verslag van die navorsingsmaatskappy Futurefact waarin bevind is dat 76 persent van Suid-Afrikaners van mening is dat baie polisielede self misdadigers is. Net meer as drieduisend mense het aan die meningspeiling deelgeneem. Twee polisielede, onderskeidelik 35 en 44 jaar oud, is

Lees verder: Twee polisielede vas vir roof en ontvoering

Derby-Lewis wend hom tot De Kock se regsverteenwoordiger

Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het aangekondig dat Julian Knight, wat vroeër die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock verteenwoordig het, voortaan as haar man se regsverteenwoordiger sal optree. Derby-Lewis het Dinsdag bewerings ontken dat hy sy vorige prokureur Marius Coertze versoek het om die minister van korrektiewe dienste te dagvaar vir R2 miljoen. “Dit het

Lees verder: Derby-Lewis wend hom tot De Kock se regsverteenwoordiger

‘Ons hou van jou, FW,’ sê ANC ná 25 jaar

Verteenwoordigers van die ANC het mnr. FW de Klerk gister geloof vir sy “moedige stap” om 25 jaar gelede op 2 Februarie die verbod op die ANC en SAKP op te hef, asook sy besluit om alle mag aan dié twee “bevrydingsbewegings” met hul stedelike terreur en kommunistiese retoriek te oorhandig. Uit uitsprake deur De

Lees verder: ‘Ons hou van jou, FW,’ sê ANC ná 25 jaar

Oproer oor waterplan by Brits

Die burgemeesterskomitee van die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwesprovinsie sukkel om die situasie in Majakaneng onder beheer te kry nadat inwoners – hoofsaaklik jong swart mans – met die polisie slaags geraak het oor water.   Vroeër dié week het die komitee met die leiers van die amokmakers ooreengekom en besluit om saam te werk om

Lees verder: Oproer oor waterplan by Brits

Ses in Zim deur weerlig doodgeslaan

Sapa berig dat ses kinders en ‘n volwassene in Zimbabwedeur weerlig doodgeslaan is. Die Zimbabwe-uitsaaikorporasie, die staatsuitsaaier het Dinsdag in sy aandnuus gesê die ses kinders was tussen vier en 11 jaar oud. Die voorval het Maandagmiddag in Mugwinyi in Bikita plaasgevind. Die sewe persone het in twee grasdakhutte skuiling gesoek toe die weerlig hulle

Lees verder: Ses in Zim deur weerlig doodgeslaan

Vermeende mensvreter pleit skuldig

‘n Swart Zimbabwiër het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig gepleit op moord en dat hy sy slagoffer se hart verwyder het. Hy het glo ook op die toneel van sy hart verorber. Andrew Chimboza (35) het op die eerste dag van sy verhoor ‘n pleitooreenkoms onderteken waarin hy skuldig pleit voor regter Ashley Binns-Ward

Lees verder: Vermeende mensvreter pleit skuldig

Poskantoor wys groot verlies

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) verwag ‘n groot verlies in sy finansiële jaar tot Maart van R1.3 miljard, het Beeld Maandag berig. Ouditeure is bekommerd oor Sapo se 2014-’15-jaarverslag en wat teen die einde van die bestaande finansiële jaar ook problematies lyk. Die verslag is verlede week vier maande te laat by die parlement ingedien. Verkwisting

Lees verder: Poskantoor wys groot verlies

Kanselier van nuwe universiteit binnekort aangekondig

Die Sol Plaatje-Universiteit in Kimberley kondig na verwagting môre aan wie die instelling se eerste heeltydse vise-kanselier is. Die universiteitsraad vergader môre om dié besluit te neem. Aansoeke het in Desember verlede jaar gesluit, onderhoude is gevoer en ‘n kortlys is intussen saamgestel. Die tussentydse hoof, Yunis Ballim, is volgens ‘n betroubare bron die gunsteling

Lees verder: Kanselier van nuwe universiteit binnekort aangekondig