Die portefeuljekomitee oor Arbeid sal openbare verhore oor die hele Suid-Afrika hierdie week hou om die lewensvatbaarheid van ‘n nasionale minimumloon te ondersoek.
‘n Sessie sal Donderdag in Bloemfontein Stadsaal gehou word, nadat dit Woensdag in Johannesburg afgeskop het.
Landboubelanghebbendes meen egter ‘n nasionale minimumloon kan arbeidsverhoudinge verder vertoebel, aangesien die ANC plaaswerkers aanmoedig tot arbeidsonrus binne ‘n klimaat van grondgryp.
Die groot hoeveelheid ongeskoolde werkers in die sektor, sowel as die impak op produksiekoste en eindgebruikerpryse moet in ag geneem word, sê hulle.
Die minister van Arbeid Mildred Oliphant het die idee van ‘n nasionale minimumloon geopper in haar begrotingsrede verlede jaar.
Sy het dit regverdig omdat daar ‘n sekere vlak van beskerming teen uitbuiting van werkers behoort te wees.
Sessies sal dié week in Port Elizabeth in die Oos-Kaap en in Pinetown, KwaZulu-Natal gehou word.

in Duitsland, jawel, kregen per 01-01-2015 ook weer velen(bv krantenbezorgers) een minimum loon maar over maximum lasten wordt maar zelden gesproken. Zeker niet als het om de nek omdraaien van de ‘middenklasse’ gaat.
Die betalen via belastingen, accijnzen, boetes voor alles. maar ook andere lasten waarvan speciaal zij extra de dupe zijn, sowieso netto netto het gelag in de verloederende criminaliserende multi culti heilstaten.
Deze minimum loonregeling is uiteraard ook weer tegen de Boere gericht en sluit aan bij de algeheel onderdrukkende anc sakp politiek en ook het erdoor moeten afdanken van arbeiders wordt hen weer verweten.
Noem dat maar vrije markt in een vrij land.
Er is zoals bekend veel eerder en omvangrijker aan de basis iets mis aan de productie maar vooral consumptiekant en dat opvullen met het standaard verleggen van het probleem door een fantasieloze incapabele onverantwoordelijke anc sakp opvreterskliek met een veelheid aan baantjes in o.a. de corrupte zelfzuchtige vakbondskringen is geen oplossing.
En die byvoordele? Soos staak, steel, sabotasie – paaie versper, verwoesting saai en brandstigting?
Dis tyd dat verliese deel uitmaak van die (teenprestasie) beloningspakket!
Ek is heel bereid om oor minimumlone te onderhandel, mits ons kan begin met parlement.
Nie een van daais is die minimumloon werd nie.
Kommies! Beheer lone, beheer plase, beheer kos, beheer banke, beheer krag. Geniet dit om te beheer want julle mense wil nie werk nie. Sassa gee vir hul geld om te suip en by die huis te bly, al wat jy moet doen is om kjenners te kry. Hoe meer kinders, hoe meer geld. Indien die kinders AFS is, nog beter, die jackpot, jy kry volle grant. Daarom staan hul boeppens en wag vir die borrelstoor om oop te maak soggens. Moet die boer homself onderwerp aan die beheer van hierdie klomp kommies?
Minimum loon MAAR met n werkstaat. Die baas doen self die
werk eers om te bepaal wat hy alles in n sekere tyd kan doen en dan stel hy
dieselfde vereistes aan sy werkers en as hulle dit nie kan doen in daardie tyd
nie moet daar prorata boete betaal word deur die werknemer. Na drie klagstate
kan die werknemer semuur afgedank word. As
die werknemer meer doen as die vereiste kry hy n bonus.
By die regering werk dit natuurlik anders hoe minder hulle
doen hoe groter is hulle bonus as hulle dit regkry om minder as niks te doen
kry hulle sommer miljoene der miljoene.
Kan ons daarmeesaam ook ‘n minimum produktiweitsvereiste kry asb? (Nou droom ek lekker)