Danksy Praag, speel Afrikaans weer leidende rol

Ek is bly Dan Roodt roer weer die saak van die Britse rol in SA op sy woernaal aan. Ek het die eerste twee aflewerings van Twee eeue van onreg geniet. Het Dan Roodt dalk al die derde aflewering voltooi en indien wel waar kan ek dit lees? – ek verstaan hy is besig, dis

Lees verder: Danksy Praag, speel Afrikaans weer leidende rol

Die howe se dubbele standaarde teenoor blankes

Indien enige iemand nog getwyfel het oor die onafhanklikheid van die regbank asook die onpartydigheid van die ANC se heksejag op blankes, bekend as die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK), behoort die geval Wybrand du Toit sodanige illusies finaal die nek in te slaan. Wybrand du Toit is in 1996 skuldig bevind aan die moord op die sogenaamde Motherwell

Lees verder: Die howe se dubbele standaarde teenoor blankes

Onderduimsheid of chromosoom?

Nadat dit bekend geraak het dat wetenskaplikes selulêre materiaal deur 'n speekselmonster van die Suid-Afrikaanse atletiekster Caster Semenya aangevra het, geniet vrae oor die uitkoms van die werklike geslag van die atleet tans die wêreld se aandag. Volgens sportwette, moet die paneel deskundiges wat die ondersoek gaan voer, 'n endokrinoloog en 'n sielkundige insluit. Daar

Lees verder: Onderduimsheid of chromosoom?

Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:

Lees verder: Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

Lank leef Afrikaans!

Dit is so ‘n verassing om die positiewe briewe oor Afrikaans en die Afrikaner se toekoms op Praag te sien! Hoe meer joernaliste besef watter groot verantwoordelikheid hulle het, hoe beter. Ek wil nie heeldag lees van bedonderde, dikbek Afrikaners wat kla oor hoe hulle ingedoen is nie… al is dit waar. Jou ware karakter

Lees verder: Lank leef Afrikaans!

Ons moet terug na Calvinisme

Eerstens beaam ek Egbert Bosman se mening en stem heelhartig saam met sy artikel oor Calvinisme. Daarby wil ek net die volgende byvoeg: Ek is nie 'n teoloog of geleerde in Calvinisme /godsdiens/moderne teologie nie. Ek beskou myself as gelowige van die drie-enige God en wil liewers nie onder die term Christen bekend staan nie,

Lees verder: Ons moet terug na Calvinisme

Zim staar nuwe cholera-uitbraak in die gesig

Cholera gaan in alle waarskynlikheid weer in Zimbabwe uitbreek, nadat 4 200 mense die afgelope jaar daaraan oorlede is, het die VN Woensdag gewaarsku. Net die helfte van die hulp wat nodig is om dit te keer is nog ingesamel, het amptenare aan die media gesê. Die VN het in Junie vir $718 miljoen se

Lees verder: Zim staar nuwe cholera-uitbraak in die gesig

Churchill se standbeeld in Parys gevandaliseer

Nog ongeskonde… Franse anti-oorlogsaktiviste het 'n standbeeld van Winston Churchill in die sentrum van Parys, in Les jardins des Champs-Elysées, gevandaliseer met die herdenking van die stad se bevryding van Duitse besetting. Die aanval op die bronsbeeld is in die nag gedoen. Die beeld van Churchill se twee hande is 'n rooi verf gedoop wat

Lees verder: Churchill se standbeeld in Parys gevandaliseer

‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’

AfriForum Jeug het Donderdag, namens die matrikulante van die 2008-matriekgroep ʼn klag by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement van Basiese Onderwys ingedien. Die matrikulante voel dat hulle regte op gelykheid, inligting en billike administrasie geskend word deur die feit dat die departement tot op hede nog geen matrieksertifikate vir die matriekgroep van 2008 uitgereik

Lees verder: ‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’