Ministers van die Europese Unie het planne goedgekeur om ‘n vlootmag te skep om die gety van swart immigrante na die EU te keer. Die ministers sê daar sal op mensesmokkelaars wat veral in Libië bedrywig is, gefokus word. Sedert die VSA die Libiese staatshoof laat vermoor het, het die land in chaos verval met
Bob Hewitt gaan ses jaar agter tralies deurbring
Die voormalige Grand Slam-tenniskampioen, Bob Hewitt (75), gaan ses jaar agter tralies deurbring vir seksuele misdade. Die oud-tennisster is skuldig bevind aan verkragting en onsedelike aanranding wat hy dertig jaar gelede gepleeg het. Op die eerste aanklag van verkragting is sy vonnis van agt jaar vir twee jaar opgeskort indien hy R50 000 aan die
Lees verder: Bob Hewitt gaan ses jaar agter tralies deurbring
Vrou herhaaldelik verkrag by weermagbasis
‘n Soldaat van die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein sal na verwagting eerskomende Maandag in die plaaslike landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy glo ‘n jong meisie die afgelope naweek herhaaldelik verkrag het. Die soldaat was vermoedelik swart. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê die verdagte het Sondag in die vroeë oggendure glo ‘n 22-jarige meisie, wat ‘n
Kovsies moet kampuskleuterskool sluit
Die private kleuterskool op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus, Tiny Professors, gaan volgende maand sy deure sluit. Dit kom nadat die skool vroeër die maand ‘n brief, wat in OFM-nuus se besit is, aan ouers gestuur het waarin aangekondig word dat die skool op 5 Junie weens geldelike probleme gaan sluit. In die
Welkom woedend oor naamsveranderinge
Inwoners van Welkom is ontevrede oor die voorgestelde plek- en straatnaamsveranderinge in die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit. Van die voorgestelde veranderinge sluit onder andere Constantia-straat na Govan Mbeki-weg, Jan Hofmeyer-straat na Ahmed Kathrada-weg en Volksweg na Andrew Mlangeni in. Inwoners kla dat sulke veranderinge nie versoenend is nie maar sal eerder verdeeldheid aanhelp. Intussen het sakeondernemings
Suid-Kaap: Voëls toets negatief vir voëlgriep
Talle dooie voëls in die Suid-Kaap is negatief vir voëlgriep getoets, het RSG berig. Die staatsveearts is ontbied nadat dooie trekvoëls in die Wildernis-gebied ontdek is. ‘n Woordvoerder van SanParke, Nandi Mgwadlamba sê daar is geen teken van voëlgriep of Newcastle-siekte by die voëls opgespoor nie. Dit blyk dat die voëls gevrek het van ‘n
Tshwane ignoreer omgedolwe oprit
‘n Montanapark-inwoner van Pretoria is warm onder die kraag na die plaveisel van haar oprit deur die Tshwane-metro in Desember opgegrawe is om ‘n gebarste waterpyp te herstel net so gelaat het. Volgens Charmaine van der Walt is die plaveisel van haar eiendom in Besembiesiestraat sedert Desember opgegrawe. “Die probleem het ontstaan nadat ‘n waterpyp
Liggaam van vrou in motor gevind
Die liggaam van 34-jarige vrou is Maandagoggend in haar motor by Boardwalk Office Park in Faerie Glen, Pretoria gevind, het die polisie se woordvoerder ao Dave Miller gesê. Miller het gesê die motor is gevind in die parkeerterrein van die kantoorpark. ‘n Ooggetuie, wat anoniem wil bly, het gesê die vrou is glo by ‘n
Pik Botha se seun vaar uit teen BRICS
Dr Roelof Botha meen BRICS se anti-Amerikaanse ingesteldheid kan Suid-Afrika suur bekom. Botha, Pik Botha se seun, het in ‘n meningstuk in Netwerk24 gesê die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds in onvervangbaar wat “vryemarkbeginsels, private eiendomsreg, vryheid van spraak en demokrasie” betref. Botha sê Suid-Afrika behoort sy deelname aan BRICS te heroorweeg omdat lidmaatskap
PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis
Die huidige politieke krisis in Burundi sal na verwagting die samesprekings van die Pan-Afrika Parlement oorheers wat vandag in Midrand in Gauteng begin. Die PAP is die wetgewende gesag van die Afrika-Unie wat eers in Addis Abeba gesetel was. Verteenwoordigers bespreek kwessies van Afrikalande wat die vasteland raak. Die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, sal
