EU skep vlootmag om swart gety terug te draai

Ministers van die Europese Unie het planne goedgekeur om ‘n vlootmag te skep om die gety van swart immigrante na die EU te keer.

Die ministers sê daar sal op mensesmokkelaars wat veral in Libië bedrywig is, gefokus word.

Sedert die VSA die Libiese staatshoof laat vermoor het, het die land in chaos verval met Islamitiese militante wat ‘n veldtog teen gematigde groepe voer.

Die EU se hoof van buitelandse beleid, Federica Mogherini sê lidlande sukkel om die las van onwettige immigrante van Afrika en die Midde-Ooste te hanteer.

Die koste van migrasie weeg swaar op Europese kiesers, ook by die stembusse in Nederland en Frankryk waar anti-immigrasiepolitiek groot sukses behaal.

Swart fortuinsoekers wat die Middelandse See oorsteek om Europa te bereik, teer in die meeste gevalle op die wit belastingbetaler en dra min by tot ekonomiese groei.

Mogherini sê die operasie sal aanstaande maand bekendgestel word, en die basis sal in Rome wees.

Sy sê daar sal ook met die Afrika Unie en Midde-Oosterse lande saamgewerk word om misdaadsindikate en mense-smokkelaars aan te keer.

Linkse partye is gekant teen die beperkings op immigrasie omdat hulle Moslems as stemvee beskou.

Die Nederlandse aktivis, Joost Niemöller, sê dit was nie altyd so nie. Die Katholiek Nieuwsblad skryf onlangs:

Volgens Niemöller heeft in de Nederlandse politiek de SP al in 1983 nog het meest verregaande onderzoek naar immigratie gedaan met het rapport Gastarbeid en kapitaal. “Daarin werd geconcludeerd dat de meeste gastarbeiders de islam aanhingen, een godsdienst waarvan men vond dat die hier niet past. Daar zagen ze twee oplossingen voor: óf deze gastarbeiders leggen hun godsdienst af, óf ze krijgen een bedrag en keren terug. Dat zou vandaag zelfs [Geert]Wilders niet meer durven voorstellen”.

12 thoughts on “EU skep vlootmag om swart gety terug te draai”

  1. Is die EU dalk rassisties?

    “Die EU se hoof van buitelandse beleid, Federica Mogherini sê lidlande sukkel om die las van onwettige immigrante van Afrika en die Midde-Ooste te hanteer.”

    Maar NSA moet maar “cope”
    Kry vir julle Federica, hier is nog miljoene en dit gaan nie stop nie hulle het hulle eie lande gestroop en die sprinkane kom nou julle oeste vreet.

    1. gisteren was er op de BBC Hardtalk nog een onderhoud mer ene Moyo uit Zimbabwe waarin werd vermeld dat er meer dan 1,5 miljoen Zims met hun voeten hebben gestemd Beer.

      Ook kwam de benoeming ‘failed state’ aan de orde………

  2. nou wil men vanuit de sovjetachtige EU bureaucratie een vaste verdeelsleutel hanteren om de ‘vluchtelingen etc.’ te verdelen in de EU landen. Waarbij reeds opgenomen aantallen worden verdisconteerd.
    Daarbij mogen beslist de 300.000 Surinamers, die in 1975 vluchten voor onafhankelijkheid en vrijheid niet vergeten. En ook de 100.000 criminele Antillianen niet. Net als de miljoenen ‘gastarbeiders’ e.a. ‘migranten’ uit de meest achterlijke uithoeken der aarde.
    Die hebben namelijk al miljarden €’s gekost om over mensenlevens te zwijgen.

    Maar hopelijk mag Polen er aldus een paar miljoen ontvangen om de economische groei en de Zloti te ‘sterken’ en willen Rusland en China daarin meedoen door hun actuele vlooteenheden in te zetten te redding en ‘migratie’ naar hun landen.

  3. Sou ek in ewolusie glo en ek niks van die huidige verwikkelinge wis nie…, het ek nou my hande saamgeslaan en “eureka!” gebulder… Sou ek met blink oë vol verwondering mompel: “Is dit hoe die amoebas uit die see na die land toe gekom het? Amper ongemerk… Met stertvinne… En tog…, soos half-uitgebroeide, koplose miere in eiers…

    Sou Darwin gelewe het om dit te aanskou… Sou hy behaaglik aan ‘n koppie tee teug, opkyk terwyl hy selftevrede glimlag en sê: “I told you so…”?

    Helaas… “Houston, ons het ‘n probleem… Die Swart plaag het aan wal gekom…”

    NS My bloed is 100% skoon – geen dwelms of enige alkohol nie!

      1. Hallo ook Wit Beer. O-oooo… Deel van die uhm… “harem”…?

        Ek mag dalk baie “bar” klink vir die libterte en “aderlike verligtes” onder die “verkramptes” maar, ek kyk verby die leweloosheid van die uitgestrekte rustige stilte daar… Sou hulle hande gevat het kon hulle amper ‘n onheilige stillewe geskets het…

        Want die hande van die wreedste moordenaars lê, lyk ook oop en onskuldig – amper soos die handjies van ‘n brose babatjie wat slaap… Laat jou nie flous nie…

    1. Hier een heerschap Moyo van de vrijheid brengende zanupf over o.m. de miljoenen uit Zimbabwe die het land ontvluchtten naar SA. http://www.bbc.co.uk/iplayer/episode/b05vrbjj/hardtalk-jonathan-moyo-information-minister-zimbabwe

      Geen woord verder over wijlen blanke boer Campbell. Wel nog wat over de naar schatting 20.000 Ndebeles die werden afgeslacht.
      Dat heet daar dan ‘vooruit kijken’. Mag Zuma ook wel eens gaan doen als hij zijn apartheid paardje weer rijdt.

Maak 'n opvolg-bydrae