Sewe lede van die KVP (Kongres van die Proletariaat) is beseer ná 'n aanval deur 'n groep van 80 mense by 'n vergadering in Kou-Gamma in die Oos-Kaap. Die party se Kou-Gamma-voorsitter, Tertius Kritzinger, het gesê die groep wat die KVP aangeval het, het uit ANK-lede bestaan. "Omtrent 120 KVP-lede is soos honde aangeval deur
Wet oor nasionale vervolgingsgesag ‘het foute’, s? president
Kgalema Motlanthe President Kgalema Motlanthe het Sondag toegegee dat die huidige praktyk waar die hoof van die nasionale vervolgingsgesag deur die president aangewys word, foutief is. Hy het met die media gepraat by Tuinhuis in Kaapstad en gesê die aanstellingsproses kan meer gewig dra indien 'n onafhanklike liggaam soos die Geregtelike Dienstekommissie (GDK) dit sou
Lees verder: Wet oor nasionale vervolgingsgesag ‘het foute’, s? president
Potchefstroomse burgemeester krabbel terug
Een van die ondertekenare van die skikkingsooreenkoms wat sou verhoed dat hofsake verder oor die naamsverandering van Potchefstroom na Tlokwe gevoer word, het kop uitgetrek net dae nadat 'n onderneming gemaak is. 'n Persverklaring is deur burgemeester Mapethle Mapethle en die groep Aksie Potchefstroom uitgereik waarin aangekondig word dat die dorp sy naam kan behou
Bring die doodstraf terug
Kort gelede was 'n TV-program oor toestande in gevangenisse in die VSA te sien. Ek glo dieselfde probleme heers ook hier, nl. oovol tronke, misdadigerbendes in die tronke en geen beskerming aan gevangenes teen geharde bloubaadjies nie. Van rehabilitasie is geen sprake nie, en 'n meer ontmenslikende ervaring kan mens jou kwalik indink. 'n Tronk-alumnus
Itali? verklaar oorlog teen etniese kos
Die tamaties kom van Peru af en die spaghetti was waarskynlik ‘n geskenk van Sjina. Dit is egter die “buitelandse” sosatie wat uit Italiaanse stede geskop word as die teiken van ‘n veldtog teen etniese geregte. Die veldtog word ondersteun deur die middel-regse regering van Silvio Berlusconi. Die veldtog om Italianers Italiaans te laat eet,
$9 miljoen aan Hamas-man gevind
Hamasvegters Egiptiese owerhede het Dondrdag ‘n senior Hamas beampte wat $9 miljoen en 2 miljoen euro gedra het verhoed om in Gasa deur die Rafah-kruising in te gaan, het ‘n sekuriteitsbeampte aan AFP gesê. Grensbeamptes het ‘n groep van 6 mense wat onderweg terug was van vredesamesprekinge in Kaïro voorgekeer en aangedring om hulle bagasie
Israel neem beheer van vragskip na Gasa
‘n Vragskip wat deur die Israelse vloot onderskep is terwyl dit probeer het om deur die Israelse blokkade van Gasa te breek het Donderdag in die hawestad Ashdod met ‘n vloot-eskort gedok. Die vragskip Tali, wat onder die vlag van die Wes-Afrikaland Togo gevaar het, is in die hawe in gesleep. Israel het die kusgebied
Indi? waarsku Obama oor Kasjmir
Indië het die Amerikaanse president Barack Obama gewaarsku dat hy die risiko loop “om by die verkeerde boom te blaf” indien hy gaan poog om ‘n skikking te probeer bewerkstellig tussen Pakistan en Indië oor die Kasjmirgebied waaroor daar ‘n dispuut bestaan. MK Narayanan, Indië se nasionale veiligheidsraadgewer, het gesê die nuwe Amerikaanse administrasie loop
Clinton wil uitreik na Moslemw?reld
Hillary Clinton Die nuwe Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het besluit om Indonesië te besoek op haar eerste oorsese ampsbesoek, omdat sy “wil uitreik” na die Moslemwêreld, het ‘n woordvoerder Donderdag gesê. Vir Amerika is Indonesië belangrik, as die wêreld se grootste Moslemmeerderheidsnasie, het ‘n departementele woordvoerder Robert Wood aan verslaggewers gesê. Clinton,
Geen regverdige verhoor vir Zuma nie, s? Phosa
Die ANK-president, Jacob Zuma, sal nie ‘n regverdige verhoor kry nie, omdat daar geen regter in Suid-Afrika bestaan wat nie ‘n mening omtrent sy saak het nie, het die ANK-tesouriergeneraal Mathews Phosa Donderdag gesê. “Kan mens ‘n regverdige verhoor hê? Nee, want daar is niemand wat nie ‘n mening het nie,” het Phosa gedurende ‘n
