Grondhervorming ‘n mislukking s? regering

Die Suid-Afrikaanse regering het duisende plase bekom sodat meer swartes kan plase hê, maar meer as die helfte van die plase het reeds misluk of is besig om te misluk volgens Minister Gugile Nkwinti in die parlement op 1 September.

Lees verder: Grondhervorming ‘n mislukking s? regering

Onbevoegdheid die teelaarde van rassisme

Radio RSG se oggendprogram PRAAT SAAM, onder die leiding van Freek Robinson, het op 3 September 2009, ‘n twee-uur lange program oor die tema van rassisme uitgesaai. Vir eers die samestelling van die paneel. Dit is uit die bespreking duidelik dat die paneel met die ideologiese oogmerke sodanig saamgestel is, naamlik om ‘n lyn van

Lees verder: Onbevoegdheid die teelaarde van rassisme

Angola verwelkom SA se energiebetrokkenheid

Angola sal Suid-Afrika se privaatsektor se betrokkenheid in sy wankelende elektrisiteitsvoorsieningsnetwerk verwelkom, het die Angolese minister van energie Vieira Lopes Donderdag gesê. Sy het in Kaapstad gepraat nadat sy haar Suid-Afrikaanse eweknie Dipuo Peters ontmoet het om 'n energie-ooreenkoms tussen die twee lande te finaliseer. Lopes het gesê Angola, wat nie lank gelede nie nog

Lees verder: Angola verwelkom SA se energiebetrokkenheid

Kanada gaan asielbesluit teenstaan

Kanada se federale regering het Donderdag aangedui dat hulle die uitspraak van die Kanadese Immigrasieraad gaan betwis wat asiel aan 'n wit Suid-Afrikaner toegestaan het op grond van rassevervolging deur swartes. Danielle Norris, woordvoerder vir die departement van burgerskap en immigrasie, sê regskenners is besig om die uitspraak te bestudeer en sal die uitspraak teenstaan

Lees verder: Kanada gaan asielbesluit teenstaan

Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie

Ek doen ‘n beroep op Afrikaners om op grond van die volgende twee redes wye ondersteuning te gee aan prof. Jonathan Jansen om gedwonge integrasie in koshuise by die Universiteit van die Vrystaat (UV) af te forseer.   * Vir eers is dit goed vir privatisering. Studente wat reeds ontdek het dat die verskille tussen

Lees verder: Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie

Die vreeslike doring in my vlees

Image

Na aanleiding van die spotprent oor die toekoms van papier – "Psst … vergeet die internet … net nuus op papier tel!" – wil ek 'n vreeslike doring in my vlees aan lesers onthul. Ek weet nie of dit op dieselfde skaal van beestelike teistering as Paulus s'n is nie, maar dit het die potensiaal om my oor die rand van die afgrond te laat stort.

Lees verder: Die vreeslike doring in my vlees

Kaap kry sy eerste weekblad

Image

Waalstraat, Kaapstad, in die vroe? 1800s

Tot 1800 het die Kaap geen eie koerant of tydskrif gehad nie. Nuus oor die Amerikaanse vryheidsoorlog of die Franse Revolusie moes die Kapenaars kry uit oorsese nuusblaaie of briewe, of verneem van mense wat met die skepe gekom het.

Lees verder: Kaap kry sy eerste weekblad

BP ontdek ‘reuse’ olieveld

BP het Woensdag bekend gemaak dat hulle 'n "reuse" olieveld in die Golf van Meksiko ontdek het, maar het nog nie die grootte en kommersiële potensiaal daarvan gepeil nie. Die olieput in die Keathley Canyon-blok sowat 400 km suidoos van Houston, is in 1 259 meter water, sê die Britse maatskappy. Die Tiberput is 10

Lees verder: BP ontdek ‘reuse’ olieveld

Nou val Jonathan Jansen die Christene aan

Image

Jansen… skriflesing en gebed gee aanstoot

Nadat die nuwe kleurlingrektor van die Vrystaatse Universiteit, Jonathan Jansen, in die openbaar verklaar het dat hy "kak oor kultuurverskille" wil hoor nie en ook nie meer enkelmedium-Afrikaanse klasse gaan duld nie, het tans hy skriflesing en gebed in sy visier.

Lees verder: Nou val Jonathan Jansen die Christene aan