Mugabe is nie mal nie

Robert Mugabe het so pas sy “grondhervormingsprogram” op CNN verdedig. Dikwels kom ‘n mens egter diegene teë – sowel joernaliste as gewone mense – wat beweer dat “Mugabe sy varkies kwyt is”, “kranksinnig is” en dergelike meer. Ek kan onthou dat ‘n aanbieder van die BBC, saam met wie ek so vier of vyf jaar

Lees verder: Mugabe is nie mal nie

Munisipale kantore afgebrand

Munisipale kantore in Standerton is Saterdagoggend aan die brand gesteek nadat betogings weens swak dienslewering plaasgevind het, het Mpumalangapolisie gesê. Kaptein Leonard Hlathi het gesê die inwoners van die Sakhilelokasie het Vrydag betoog teen die departement van water en ligte se swak diens . “Provinsiale regeringsamptenare het met die betogers kom praat en hulle het

Lees verder: Munisipale kantore afgebrand

Obama waarsku Iran

Die president van die VSA, Barack Obama, het Saterdag ’n waarskuwing aan Iran gerig nadat dit bekend geword het dat dié land in die Midde-Ooste ’n tweede uraanverrykingsaanleg bou. Obama het tydens sy weeklikse internet- en radiotoespraak gesê die Islamitiese land moet aan die wêreld bewys dat hul kernbelange vreedsaam is. Dit het Vrydag tydens

Lees verder: Obama waarsku Iran

‘n Botsing in waardestelsels

Leonard Chuene, die baas van Atletiek SA (ASA), erken openlik hy het gelieg oor geslagstoetse wat op die hermafrodiet Caster Semenya uitgevoer is. (Die Noord-Transvaal, Semenya se geboorteplek, is terloops glo die streek met die hoogste voorkoms van hermafrodiete op aarde.) Chuene maak rassistiese uitlatings teenoor blankes tydens sy liegery, vermoedelik met die hoop om

Lees verder: ‘n Botsing in waardestelsels

Grondroof was ‘die beste ding’ om met Zimbabwe te gebeur, sê Mugabe

Die grondroofprogram wat duisende blanke boere en hul swart werkers van hul grond in Zimbabwe verdryf het, was “die beste ding wat ooit met ‘n Afrikaland kon gebeur”, volgens president Robert Mugabe. In ‘n onderhoud met CNN-televisie in New York laat Dondernag, het ‘n selfversekerde Mugabe sy “grondhervormingsprogram” verdedig deur te sê: “Zimbabwe behoort aan

Lees verder: Grondroof was ‘die beste ding’ om met Zimbabwe te gebeur, sê Mugabe

Vinkel, ‘n Italiaanse kinkel

{jathumbnail off}   Hier is nog ‘n maklike slaai met ‘n Italiaanse kinkel. Die vinkel onttrek die skadelike en potensieel toksiese anti-oksidante wat dikwels in verwerkte kosse aangetref word en is ‘n interessante smaakbyvoeging. Die slaai werk ook sonder die vinkel BEET, LEMOEN en VINKELSLAAI Kook ‘n klein bossie vars beet tot sag en laat

Lees verder: Vinkel, ‘n Italiaanse kinkel

Swarte kom weg met anti-wit uitsprake

Die vakbond Solidariteit het SAA Tegnies vandag veroordeel vir sy optrede in ʼn saak van rassisme teenoor ʼn Solidariteit-lid en die maatskappy se besluit om nie dissiplinêre aksie teen die werknemer vir sy opmerkings te neem nie. Solidariteit het verlede week die maatskappy drie dae gegun om die korrekte dissiplinêre aksie te neem, maar die

Lees verder: Swarte kom weg met anti-wit uitsprake

Kop op die Blok: Streepsuiker op Nuweland!

Vanmiddag, wanneer die skeidsregter sy hand vertikaal ophou en sy fluitjie blaas om die wedstryd op Nuweland te begin, vlieg dertig spelers aanmekaar, en elkeen het een aansporingsgedagte: Tuishalfeindstryd. Dan is daar net strepe waar jy kyk: Die blou op wit strepe van ‘n bastion van Suid-Afrikaanse rugby – die WP – en die groen

Lees verder: Kop op die Blok: Streepsuiker op Nuweland!

Kop op die Blok: Nou vir die Blou

Omdat die Blou Bulle so ‘n stoere bydrae tot die Springbok-lotgevalle maak, het hulle seisoen die patroon van die afgelope paar jaar herhaal: Terwyl die hardebaarde met toetsspanne wedywer, word hulle plekke volgestaan deur belowende maar nat-agter-die-ore penkoppe. Hulle werk is om huis en haard te verdedig totdat die gesoutes terug is van hulle internasionale

Lees verder: Kop op die Blok: Nou vir die Blou