Een en twintig staatshoofde het sover bevestig dat hulle die ANC-leier Jacob Zuma se inhuldiging as die land se 4de demokraties verkose president gaan bywoon, het die departement van buitelandse sake Woensdag gesê. Direkteurgeneraal Ayanda Ntsaluba het in Pretoria aan die media gesê dat bevestigings instroom vir die feestelikhede wat beplan word vir die 9de
Waarom nie by die ANC aansluit nie?
JH du Toit se rubriek is 'n deprimerende dog nugtere en realistiese blik op die benarde posisie waarin Afrikaners hulself tans bevind. Alhoewel die VF+ 'n rapsie meer stemme as in 2004 gekry het, is dit niks om oor huistoe te skryf nie. Sowat 150 000 stemme verteenwoordig maar 'n breukdeel van alle Afrikanerkiesers.

Pakistan van groot strategiese belang
President Barack Obama het Woensdag sy kommer uitgespreek oor die swakheid van Pakistan se regering en het nie Amerikaanse inmenging uitgeskakel indien die Islamitiese land se kernwapens in ekstremistiese hande sou beland nie.

Boeing stort in DRK neer
‘n Boeing 737 wat op ‘n toetsvlug was het Woensdag suidoos van die Kongo se hoofstad neergestort, en ten minste drie mense dood gelaat, het amptenare gesê. Die vliegtuig het “onbekende tegniese probleme” ondervind kort na opstyging van Brazzaville, hoofstad van die naburige Republiek van die Kongo, het minister van vervoer Matthiew Mpita aan Associated
Watertekort te danke aan lekkasies
Siviele tegnoloog Nathaniel Padayachee het gesê sy firma is aangestel om te kyk na die watertekorte by Mbazwana, ‘n gemeenskap van sowat 30 000 mense aan die KwaZulu-Natalse noordkus. Hy het gesê hulle het gevind omtrent 30% van die behandelde water wat na die dorp aangelê is kan nie voor verantwoording gedoen word nie. Die
Toordokter verkrag kli?nt
‘n 60-jarige toordokter gaan volgende week in die Welkom landdroshof verskyn na hy aangekla is dat hy ‘n vrou wat na hom toe gegaan het vir hulp, verkrag het. Vrystaat polisie het gesê Thozamile John Matiwana wat al verskeie kere voorgekom het in verband met die klag en is tans uit op borgtog. Sy saak
Vier vas vir moord op boer
Polisie het 4 mense gearresteer in Sutherland, in die Noord-Kaap na die liggaam van ‘n 71-jarige boer gevind is in sy plaashuis naby die dorp, het ‘n polisiewoordvoerder Woensdag gesê. Superintendent Hendrik Swart het gesê die arrestasies het gevolg na die ontdekking van Klaas van Wyk se liggaam op die plaas Keerom vroeg Woensdag. “Bure
WGO reken lande moet gereedmaak vir varkgriep
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Woensdag sy pandemiewaarskuwing vir varkgriep na die tweede hoogste vlak geëskaleer, wat beteken dat ‘n globale uitbraak van die siekte om die draai lê. WGO-direkteurgeneraal Margaret Chan het die fase 5 waarskuwing gemaak na konsultasie met griepspesialiste wêreldwyd. Die besluit kan lei tot die globale liggaam wat addisionele maatreëls aankondig om die
Zille vs. Zuma
Soos ander skrywers het ek ook twee briewe aan Beeld geskryf om my misnoeë met die DA se verkiesingsveldtog uit te spreek. Ek het ook die punt uitgewys dat die DA en ANC eintlik ideologies 'n tweeling is. Beeld het my briewe ook nie geplaas nie.

Die vyf gevaarlikste Amerikaanse stede
Detroit is die grootste oortreder op die Forbeslys van Amerika se mees gewelddadige stede, danksy ‘n verbysterende 1 220 geweldsmisdade wat gepleeg word per 100 000 mense. Detroit word op die lys gevolg deur Memphis, Tennessee, en Miami, Florida se metropolitaanse gebiede. Daardie drie stede is die enigste groot stede in Amerika waar meer as