Die skarebefondsingsveldtog wat dr. Dan Roodt van PRAAG tans op die webblad GoFundMe loop, het binne slegs drie dae meer as R23 000 opgelewer. Die veldtog, wat in euro gereken word, staan tans op €1 444. Ná die aanvanklike teikenbedrag van €1 000 bereik is, is dit tot €2000 verhoog. ‘n Man in die suide
2m misdade per jaar: ANC probeer statistiek masseer
Die jaarlikse ritueel waarvolgens Suid-Afrika se misdaadstatistiek deur die ANC-minister en -polisiehoofde aangekondig word, het hom weereens op 24 Oktober 2017 afgespeel. Soos gewoonlik het die ANC gepoog om die meer as 2 miljoen ernstige misdade wat die afgelope jaar in die land gepleeg is, weg te masseer. Onder andere het motorkapings met 14,5% gestyg,
Lees verder: 2m misdade per jaar: ANC probeer statistiek masseer
Leon Lemmer: Deel 2: Anton van Niekerk oor lewe en dood
In September is die volgende boek van Anton A van Niekerk (gebore in 1953) gepubliseer: Die dood en die sin van die lewe (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 287p, R270). Die uitgewer het glo voorgestel dat Van Niekerk ‘n boek oor hierdie onderwerp skryf (p 11). Op die voorkant beveel Chris Jones die teks aan as “ongetwyfeld
Lees verder: Leon Lemmer: Deel 2: Anton van Niekerk oor lewe en dood
Brief: Selfs privaat mediese dienste is swak!
Ek is so bittermoeg oor die swak diens in SA! Ons ouer garde is beter gewoond en sluk maar swaar aan dié bitter pil. Ons betaal ons ore af vir medies ens. net om telkens geskok te word deur swak diens. My ma is 84 jaar oud. Sy is swak. Haar toestand is van so
Leon Lemmer: Deel 1: Oor lewe en dood
Ek bespreek Anton A van Niekerk se boek, Die dood en die sin van die lewe (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 287p, R270), in deel 2 van hierdie rubriek. Ek ag dit nodig om vooraf ‘n grondslag vir my kommentaar daar te stel en doen dit in deel 1. Sommige ingeligte lesers sal moontlik my kommentaar op
Migrante verkoop en verhuur Duitse tydelike verblyf en gesondheidsorgkaarte
Duitse ondersoekende joernaliste het geheime Facebook-groepe ontbloot waar immigrante hul verblyf- en gesondheidskaarte verkoop en verhuur, sodat hele gesinne onwettig in Europa kan kom woon. JoernalistenWatch ontbloot die geheimsinnige groepe waar Moslem-gebruikers bestellings vir sekere items plaas, en private verkopers kontak hulle met die goedere. Een gebruiker het ‘n versoek geplaas waarin verklaar word dat:
Lees verder: Migrante verkoop en verhuur Duitse tydelike verblyf en gesondheidsorgkaarte
Walgwors Weinstein se lieflike Britse vroutjie. Of nie
Soos dit ‘n regte Britse opportunis betaam het Georgina Chapman – nog steeds getroud met haar reeksverkragter van ‘n man, die magtige rolprentvervaardiger Harvey Weinstein – gou-gou ‘n egskeiding aangekondig om haar inhaligheid te verder te bevestig. Terwyl almal op die oortreder fokus, het niemand nog tyd ingeruim om die bekende Britse psige van sy
Lees verder: Walgwors Weinstein se lieflike Britse vroutjie. Of nie
Die komende Tsjeggiese verkiesing kan hoofstroom se wêreldjie skud
ANO, die Tsjeggiese party wat deur ‘n miljardêr gelei word, is die duidelike gunsteling in ‘n algemene verkiesing wat die naweek plaasvind waar tradisionele partye waarskynlik ‘n opdraande stryd sal ondervind. Die Tsjeggiese Republiek, deesdae Tsjeggië, wat in 2004 by die EU aangesluit het en ‘n bevolking van 10,6 miljoen het, stem op 20 en
Lees verder: Die komende Tsjeggiese verkiesing kan hoofstroom se wêreldjie skud
Zuma skop Blade uit in kabinetskommeling
Terwyl die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sedert die laat veertigerjare ‘n invloedryke of selfs oorheersende rol in die ANC gespeel het, het president Jacob Zuma vandag verras deur die SAKP-leier, Blade Nzimande, heeltemal uit sy kabinet te laat. In ‘n onverwagse kabinetskommeling is Nzimanda as minister van hoër onderwys deur Hlengiwe Mkhize vervang. In weerwil van die
Oostenryk swaai na regs in gister se verkiesing
Die bloedjong politikus van die sentrumregse Oostenrykse Volksparty (OVP), Sebastian Kurz, 31, gaan op grond van sy vertoning in gister se algemene verkiesing binnekort Europa, asook die wêreld se jongste staatshoof word. Volgens beskikbare syfers gister het sy party 31,4 persent van die stemme ingepalm, die beste uitslag vir die party in byna twee dekades,
Lees verder: Oostenryk swaai na regs in gister se verkiesing
