Nissan se Micra was nog altyd die kleinste Nissan wat jy in Suid-Afrika kon koop. Die motortjie was beknop en werklik nie een van die mooiste motortjies op die pad nie. Die nuwe Micra lyk nou heeltemal anders, is heelwat groter en baie mooier as sy voorganger. Dit blyk ook dat die Micra nou een
Brief: Annette Kennealy was ‘n wonderlike vrou
William Schalksz van der Merwe is ‘n jong student wat die begrafnis van die vermoorde Annette Kennealy op Woensdag 29 Mei 2019 bygewoon het. Hy gee hier sy indrukke weer. Soos wat ons die kerk binnegaan, het die gemoedere nog nie bedaar nie. Dus gaan sit ek alleen, links agter in die hoek. Ek aanskou
Leon Lemmer: Manlio Graziano besin oor landsgrense
Soos in die geval van mure kan grense van ‘n fisiese of geestelike aard wees. In Obadja, vers 7, staan: “Al jou eie bondgenote sal jou oor jou grense jaag en jou in die steek laat. Jou eie vriende sal jou oorrompel, mense vir wie jy kos gegee het, sal vir jou strikke stel waar
Lees verder: Leon Lemmer: Manlio Graziano besin oor landsgrense
Leon Lemmer: Jaco Kirsten: Brassery, die groen faktor en transformasie-medikasie
Wanneer daar in my jeug uit die Bybel oor brassery voorgelees is, het dit vir my geklink asof dit lekker kon wees om op hierdie manier te sondig. Later, toe ek weet wat brassery is, was ek heelwat minder beïndruk daarmee. Brassery beteken “oordadige etery en drinkery” (HAT), dus om te fuif. In die literatuur
Lees verder: Leon Lemmer: Jaco Kirsten: Brassery, die groen faktor en transformasie-medikasie
‘Mlungu’, toe stel 3 swartes jong blanke paartjie tereg
Die huidige vlaag van swart-op-wit moorde in Suid-Afrika is besig om ‘n crescendo te bereik, met ‘n jong paartjie die jongste slagoffers in wat lyk soos ‘n rassehaatmisdaad. Johanco Fleischman (19) en sy vriendin, Jessica Kuhn (21), is wreed doodgeskiet nadat hul voertuig naby ‘n oorwegend swart woongebied oos van Johannesburg weens ‘n gebrek aan
Lees verder: ‘Mlungu’, toe stel 3 swartes jong blanke paartjie tereg
Leon Lemmer: Katie Hopkins, ‘n regse wildewragtig
Katie Hopkins (gebore in 1975) is ‘n omstrede Britse mediapersoonlikheid wat vanweë haar uitlatings oor die radio en televisie, asook in haar rubrieke in koerante, in talle dispute en hofsake betrokke geraak het. Myns insiens is sy in sommige opsigte te uitgesproke, maar die kern van die probleem is heel moontlik dat sy polities regsgesind
Lees verder: Leon Lemmer: Katie Hopkins, ‘n regse wildewragtig
Tuinier in hegtenis as verdagte in Kennealy-saak
Die tuinwerker van die vermoorde Annette Kennealy is gisteraand in hegtenis geneem. Hy heet Kenny Ramatshimbila en het op haar perseel gewoon. Sowel boere in die Louis Trichardt-omgewing as die polisie se woordvoerder, kol. Moatshe Ngoepe, het dit bevestig. “Annette het haar ma gebel en gekla dat die tuinwerker besig was om ‘n baie slegte
Lees verder: Tuinier in hegtenis as verdagte in Kennealy-saak
Afrikanerbond smeek Ramaphosa vir ‘ministerie vir minderhede’
Die Afrikanerbond het op Sondag 19 Mei voorgestel dat ‘n permanente ministerie van Suid-Afrikaanse minderhede / gemeenskappe gestig word. In ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa het die hoof van die Afrikanerbond, Jan Bosman, die president gevra om ernstig oorweging te skenk aan die vestiging van ‘n skakelingmeganisme vir minderhede en Suid-Afrikaanse taal-, kulturele en
Lees verder: Afrikanerbond smeek Ramaphosa vir ‘ministerie vir minderhede’
VF Plus kon nóg beter gedoen het – Werner Weber
Gedurende die onlangse parlementêre verkiesing het die Vryheidsfront Plus sy aantal stemme meer as verdubbel tot 414 844 om sy aantal setels in die nasionale vergadering tot op 10 te staan te bring. Dr. Dan Roodt het met ‘n veteraanverteenwoordiger van die party gesels. Terwyl ‘n provinsiale raadslid van die EFF in Mpumalanga onlangs gedreig
Lees verder: VF Plus kon nóg beter gedoen het – Werner Weber
Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 2: As nuwe Suid-Afrika-letterkunde
Eben Venter (gebore in 1954) het in 1986 na Australië verhuis maar sedertdien (periodiek) na Suid-Afrika (Prins Albert) teruggekeer. Hy en sy lewensmaat, Gerard Dunlop, het ‘n restaurant in Melbourne bedryf.* Venter het ‘n roman oor die nuwe Suid-Afrika in wording gepubliseer: Horrelpoot (Kaapstad: Tafelberg, 2006, 326p, R215; Amazon Kindle $24,15 – ook in Engels
Lees verder: Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 2: As nuwe Suid-Afrika-letterkunde
