Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ‘n voorval waarin daar op dagga en Mandrax-tablette ter waarde van bykans R2 miljoen op ‘n erf in Kimberley beslag gelê is. Alhoewel nog niemand is in hegtenis geneem is nie, het die provinsiale polisiekommissaris, Risimati Shivuri, die lede van die blitspatrollie se spoedige reaksie geloof. Agt houers is
Vermeende korrupte Lesotho-immigrasiebeamptes voor
Vier-en-twintig swart verdagtes wat immigrasiebeamptes insluit, het in die landdroshof in Ladybrand in die Vrystaat verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die polisie sê nog twee verdagtes is Maandag in hegtenis geneem. Die inhegtenisnemings volg na ‘n ondersoek deur die Valke en die departement van Binnelandse Sake wat twee jaar geduur het. Die verdagtes
Lees verder: Vermeende korrupte Lesotho-immigrasiebeamptes voor
Hongare stem teen kwotastelsel vir migrante
In Hongarye het die regse eerste minister, Viktor Orban, by die stembus geseëvier om migrante uit sy land te hou. Hongaarse kiesers het oorweldigend gestem het téén die EU se verpligte migrantekwotas. Die Duitse leier, Angela Merkel wil EU-lidlande verplig om kwotas te aanvaar en dat elke land deur die Europese Unie daartoe gedwing word
EFF-bevelvoerder moedig studentebetogers aan om te sterf as ‘martelare’
Die EFF-bevelvoerder, Julius Malema het aan The Times gesê sy party steun die opstand van ‘n paar belhamels vir gratis hoër onderwys ten volle. Die houtwerk-savant sê hoewel die sluiting van universiteite en die verlies van ‘n akademiese jaar “jammer” sal wees, “is daar ‘n prys wat betaal moet word in ‘n rewolusie. Daar moet
Lees verder: EFF-bevelvoerder moedig studentebetogers aan om te sterf as ‘martelare’
Orkaan Matthew kan Hillary se stigting ook omwaai
Miskien sal Hillary Clinton se ergste mislukking as minister van buitelandse sake binnekort op TV-skerms regoor die wêreld sigbaar wees. Binne ure sal Haïti, reeds ‘n menslike hel, dalk sorg vir ‘n Oktober-verrassing vir haar teenstander Donald Trump. Die “verrassing” sal egter meer na ‘n gruverhaal lyk as ‘n verwagte orkaan Haïti tref. Dié orkaan,
Lees verder: Orkaan Matthew kan Hillary se stigting ook omwaai
ANC: Studente-oproer deur anti-regeringsagente gedryf
Die ANC is oortuig daarvan dat die geweld op kampusse deur “agente wat die regime wil omverwerp” gedryf word. Direkteur-generaals van veiligheidsdepartemente, ministers, gemeenskapspolisielede en regeringslui gemoeid met hoër onderwys het Vrydag by OR Tambo-lughawe byeengekom (foto) om die huidige krisis te bespreek. Honderde miljoene rande se skade is reeds aan infrastruktuur aangerig deur swart
Lees verder: ANC: Studente-oproer deur anti-regeringsagente gedryf
Universiteite hervat, maar betogers dreig met geweld
Nog universiteite het besluit om weer te open nadat klasse by die Universiteit van die Witwatersrand hervat het, maar oproermakers dreig steeds met ontwrigting. Die akademiese program by Wits sal Dinsdag voortgaan nadat studente in ‘n eletroniese meningsopname ná onlangse gewelddadige betogings ten gunste van die voortsetting van klasse gestem het. Slegs personeel sal nog
Lees verder: Universiteite hervat, maar betogers dreig met geweld
Wits besluit om te heropen na peiling
Die Witwatersrand Universiteit se bestuur het besluit dat lesings Dinsdag sal hervat. Alle personeel sal Maandag terugkeer na die werk. Bykomende private sekuriteit gaan op die kampus ontplooi word terwyl die polisie binne “die omtrek van die kampus” sal bly en slegs op kampus sal ingryp indien nodig. Sekuriteit sal geleidelik van die kampus onttrek
Onrus teister Ethiopië
Die polisie in streek Oromiya in Ethiopië het traangas en waarskuwingskote Sondag geskiet om anti-regeringsbetogers uiteen te jaag. ‘n Stormloop wat daarna gevolg het, het volgens die opposisieparty ten minste 50 mense gedood. Die regering het nie ‘n presiese aanduiding van die dodetal gegee waar chaotiese tonele tydens ‘n jaarlikse fees afgespeel het nie. Bywoners
James Burnham oor die inkrimping van die Weste
Elkeen kan self besluit of die volgende aanhaling ‘n hipotetiese beskrywing is of ‘n situasie uitbeeld wat werklik êrens op die aardbol bestaan: “Suppose I believe that men of a certain color, size or shape, or in some other way physically marked off as a group, are in point of fact distinctly inferior, on average,
