Meer as 15 miljoen Siriërs sal Dinsdag aan ‘n presidensiële verkiesing deelneem. President Bashar al-Assad en sy pa, Hafez het voorheen hul mandaat in referendums bekragtig. Assad sal egter hierdie keer teen twee ander kandidate aan die wedloop deelneem: Maher Hajjar en Hassan al- Nouri, albei lede van die interne opposisie. Die buitelandse terroriste wat
Die Burger: Anti-Afrikaner, anti-Afrikaans, anti-Boeremusiek
Deur Leon Lemmer. Uit ‘n enkele berig in Die Burger (2 deser, p 6) kan afgelei word dat hierdie koerant deesdae anti-Afrikaner, anti-Afrikaans en anti-Boeremusiek is. Die versugting is klaarblyklik dat ons almal in ‘n groter Suid-Afrikaansheid opgeneem moet word. Op 30 Mei (p 15) het hierdie koerant ‘n lang artikel gepubliseer waarin gepoog is
Lees verder: Die Burger: Anti-Afrikaner, anti-Afrikaans, anti-Boeremusiek
Simpatie-staking in suikerbedryf beplan
Die voedselvakbond, FAWU het vroeër gesê ‘n simpatie-staking sal gereël word by alle maatskappye waar suiker as ‘n bestanddeel gebruik word, het RSG berig. ‘n Woordvoerder sê hy hoop dat vakbondlede in die voedselverwerking- en drank-vervaardigingsektore die staking sal ondersteun. FAWU sal Maandag se vergadering tussen werkers en werkgewers bywoon om die salarisdispuut in die
SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste party sê mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word. Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande sê mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie. Nzimande sê die voorgestelde indaba moet staatsingryping ondersoek, asook kollektiewe bedinging vir alle mynsektore en die graderingstelsels van myne aanpas. Die
Cholera nie in Bloemhof se water nie
Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie. ‘n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit in die Lekwa Teemane munisipaliteit getoets. ‘n Woordvoerder van die Instituut, Professor Lucille Blumberg sê
Skoonheid: ‘n Afrikanervisie
Deur Johann Theron. Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en Apple insluit. ‘n Duisend jaar gelede was wedywering iets anders, miskien meer soos Maslow se
Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd
deur Marthinus van Bart Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld het. Suid-Afrika se lidmaatskap van die Britse Statebond is gevolglik opgeskort en hy moes opnuut
Rassisme en heksery
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad – ‘n Repliek aan Gerrit Brand Dit is soms moeilik om reaksie uit my mede-Afrikaanssprekendes te kry, nieteenstaande die kulturele, politieke en toenemend ook ekonomiese krisis waarin hulle hul bevind. Daarom is ek verheug dat Gerrit Brand dit goedgevind het om so
Om rassisme te soek en te vind
deur Leon Lemmer ‘n Tyd gelede is talle berigte plaaslik en in die buiteland oor die volgende insident gepubliseer: “Oprah alleged racism after a Zurich shop clerk said a $38 000 handbag was ‘too expensive’ for her; the store called it a misunderstanding” (Time, 26 08.2013, p 9). Dié berig verskyn onder die opskrif “Scandal”.
Die toekoms van die EU en die Weste
Soos wat die tyd aanstap sien ons hoe Westerse lande nog baie kan leer van die Afrikanerleiers van weleer. Wie onthou nog Verwoerd se boodskap dat sodra Mandela president word, sal die bakens van die Weste ten gunste van daardie gevaarlike ideologie van kommunisme val? Of PW Botha se waarskuwing van die totale aanslag sodra
