Polisie l? beslag op dagga op Lesotho-grens

Polisie het Donderdagoggend dagga met ‘n geskatte straatwaarde van ongeveer R1,2 miljoen gekonfiskeer omtrent 10km van die land se Kwaggasnek-grenspos met Lesotho. Superintendent Bonisile Sigobe het gesê die dagga was in 12 groot sakke – wat elke meer as 100kg geweeg het – op die bak van ‘n Toyota Hilux-bakkie. Die twee insittendes het nie

Lees verder: Polisie l? beslag op dagga op Lesotho-grens

Conficker – wat ‘n wurm

Vir die lesers wat Windows gebruik, is dit seker nou 'n goeie tyd om jou rekenaar na te gaan vir die virus Conficker of Downadup soos dit bekend staan.

Vir die lesers wat Windows gebruik, is dit seker nou 'n goeie tyd om jou rekenaar na te gaan vir die virus Conficker of Downadup soos dit bekend staan.

Lees verder: Conficker – wat ‘n wurm

Verryn, vlugtelingvriend, met die dood gedreig

Twee mans is Woensdagaand gearresteer na hulle doodsdreigemente gemaak het teen biskop Paul Verryn. “Twee verdagtes is gearresteer vir intimidasie en afpersing by die sentrale Metodistekerk,” het kaptein John Maluleke gesê. Verryn het Maandag die eerste doodsdreigement ontvang van die mans, beide Zoeloesprekende Suid-Afrikaners. Hy het daarna ‘n klag by die polisie gaan lê. Verryn

Lees verder: Verryn, vlugtelingvriend, met die dood gedreig

Hlope het geweet daar is ?geen saak teen Zuma?

Kaapse regterpresident John Hlophe het klaarblyklik toegang gehad tot notas tussen regters van die grondwethof, het die Geregtelike Dienskommissie Woensdag gehoor. Hlophe het gespog by regter Bess Nkabinde dat hy ‘n lys gekry het van mense wat geïmpliseer word in die multimiljardrandwapenstransaksie by die Nasionale Intelligensie Agentskap, het sy gesê. “Hy (Hlophe) het verder verduidelik

Lees verder: Hlope het geweet daar is ?geen saak teen Zuma?

Twitter en Facebook ondersteun opstand

‘n Skare van meer as 10 000 jong Moldawiërs het Dinsdag asof uit die niet verskyn om protes aan te teken teen Moldawië se kommunistiese regering. Hulle het regeringsgeboue gestroop en met die polisie gebots. Die see van jong mense het die generasiegaping getoon wat in Moldawië ontstaan het, en die protesteerders het hulle geslag

Lees verder: Twitter en Facebook ondersteun opstand

Menslike foute kos Spoorwe? R2 miljard per jaar

Insidente het spoorwegoperateurs R2 miljard gekos tussen 2005 en 2007, het die Spoorweg se Veiligheidsreguleerder Dinsdag gesê. “Ons het ‘n evaluasie gedoen. In baie gevalle is dit ‘n kwessie van menslike foute,” het ISR hoof uitvoerende beampte Mosenngwa Mofi in Johannesburg gesê. Mofi het gesê dat die insidente meestal toegeskryf kan word aan ontsporings. En

Lees verder: Menslike foute kos Spoorwe? R2 miljard per jaar

Minder mense emigreer, behalwe ingenieurs

Werksverliese en bevriesing van immigrasie in die ontwikkelde wêreld kan in Suid-Afrika se guns werk, met werwingsbeamptes wat sê dat hulle skielik gunstige reaksies kry in hulle soektog na talentvolle buitelanders wat hier wil kom werk. En verder vind Suid-Afrikaners wat vir werk soek in ander lande dat plekke  soos Australië hulle deure toegemaak het.

Lees verder: Minder mense emigreer, behalwe ingenieurs

PLAAS wil nog geld gestort sien in landbou

Ben Cousins Gestroop van meubels en sonder lopende water – die volstruisplaas buite Pretoria is ‘n jammerlike voorbeeld van Suid-Afrika se wankelrige pogings om aan swartes plase te gee. Die kleinboere wat die plaas gehuur het, het dit nou verlaat, en die volstruise agtergelaat in hulle hokke, sukkelend en steriel. Die regering het die plaas

Lees verder: PLAAS wil nog geld gestort sien in landbou

ANC-beampte gevang met perlemoen

‘n Plaaslike ANC-leier is Maandagoggend buite Hermanus gevang met 2474 vars perlemoene. Dit was na ‘n kort jaagtog in ‘n voertuig wat oortrek was met plakkers van die regerende party en sy leier, Jacob Zuma. Die voertuig was onderweg van Hermanus na Gansbaai toe dit van die pad af geforseer is deur beamptes van Marine

Lees verder: ANC-beampte gevang met perlemoen