Die swempet-haartoets is ook ‘rassisme’

Saint Michael’s School for Girls (SMS) in Bloemfontein kon nie ‘n erger week gekies het vir ‘n netheidtoets van swart leerlinge se wolklosse nie. Leerlinge by Pretoria Girls High School is in opstand oor die “polisiëring” van kroeshare en die bohaai het nou oorgespoel na die Engelse meisiesskool in Bloemfontein. Aangehits deur die ophef op

Lees verder: Die swempet-haartoets is ook ‘rassisme’

Wat is die ‘AltRight’?

Donderdag die 25ste Augustus 2016 kan volgens alle aanduidings as ‘n waterskeidingsoomblik in ons politieke, filosofiese en ideologiese diskoers wêreldwyd gesien word, want Donderdag het Hillary Rodham Clinton legitimiteit aan ‘n voorheen taamlik onbekende ideologiese groepering gegee deur hulle op die naam te noem en daarna te kere te gaan soos ‘n hondsdol straatbrak. Dat

Lees verder: Wat is die ‘AltRight’?

WHO hou noodvergadering oor Zika

Reuters berig dat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) Dinsdag aangekondig het dat sy nood­komitee oor Zika vandag sal ver­gader. Die vergadering sal gehou word om die uitbreking se ewolusie en neurologiese defekte wat met die muskiet-oordraagbare virus gepaard gaan, te bespreek. Die paneel van onafhanklike deskundiges onder leiding van dr. David Heymann, het laas op 14 Junie

Lees verder: WHO hou noodvergadering oor Zika

Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini

Die veldtog om ‘n skynregse kandidaat vir Frankryk se presidentsverkiesing te kies, het tot ‘n woordestryd tussen oudpres. Nicolas Sarkozy (foto) en sy hoofopponent, Alain Juppe, oor die verbod op boerkini-swemdrag gelei. Die vonke tussen die twee kandidate vir November se skynregse voorverkiesing volg nadat ver­skeie Franse burgemeesters besluit het om ‘n bevel te veront­agsaam

Lees verder: Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini

UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Die Universiteit van Pretoria gaan ‘n ondersoek loods nadat ‘n SR-lid Luvuyo Menziwa op ‘n Facebook geskryf het dat hy alle blankes wil uitwis. Die EFF-lid het kommentaar gelewer op sy persoonlike Facebook-blad in reaksie op die Afrohaarherrie by die Pretoria High School for Girls. Menziwa skryf onder meer dat hy witmense haat vir hulle

Lees verder: UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’

Terwyl die hoof van Pretoria High School for Girls, Karen du Toit, intussen voor die aanslag gekapituleer het en “alle haarreëls opgeskort het”, het dit aan die lig gekom dat ‘n skakelmaatskappy genaamd Powerhouse Public Relations en die geselsradio 702 agter die opsweping van swart gemoedere rondom die skool sit. Op haar Facebook het Lebo

Lees verder: Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’

Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader

Dit is bevestig dat die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump Woensdag ‘n reis na Mexiko sal onderneem om die Mexikaanse president Enrique Peña Nieto (foto) te ontmoet. Nieto het voorheen uiters negatiewe kommentaar oor Trump gelewer, insluitende ‘n opmerking dat Trump ‘n “fascistiese diktator” is omdat hy ‘n muur tussen die VSA en Mexiko wil

Lees verder: Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader

Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

‘n Selfmoordbomaanvaller het Dinsdag met ’n motor deur die ingang van die Chinese ambassade in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, gejaag en ’n bom laat ontplof. Dié insident het opspraak gemaak omdat die plofbare Sentraal-Asië en die Kaukasus-gebied as ‘n brandpunt vir Moslemgeweld beskou word. Die ambassade is langs die Amerikaanse ambassade in Bisjkek se

Lees verder: Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

Duitse oud-president Scheel oorlede

Oudpres. Walter Scheel van Duitsland se ­afsterwe verlede Woensdag op die ouderdom van 97 jaar, oud kom ná ’n lang siekbed. Scheel is op 8 Julie 1919 gebore. Hy was ’n lid van die Vrye Demokratiese Party (FDP) en vanaf 1961 tot 1966 die land se federale minister van ekonomiese samewerking en ­ontwikkeling. Hy was

Lees verder: Duitse oud-president Scheel oorlede

UKZN vrees nog geweld na koffiewinkel afbrand

‘n Koffiewinkel is Maandagaand by die Howards kollege-kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal aan die brand gesteek. Die universiteit weier egter om oproerige studente die skuld te gee, vermoedelik uit vrees vir nog geweld en brandstigting. Die woordvoerder sê nogtans indien dit die geval is dat studente betrokke is, sal hulle die gevolge van

Lees verder: UKZN vrees nog geweld na koffiewinkel afbrand