praag.co.za

Die swempet-haartoets is ook ‘rassisme’

Written by

in

,

Saint Michael’s School for Girls (SMS) in Bloemfontein kon nie ‘n erger week gekies het vir ‘n netheidtoets van swart leerlinge se wolklosse nie.

Leerlinge by Pretoria Girls High School is in opstand oor die “polisiëring” van kroeshare en die bohaai het nou oorgespoel na die Engelse meisiesskool in Bloemfontein.

Aangehits deur die ophef op sosiale media en rasbyters, het die meisies per SMS Woensdagoggend afgespreek om ‘n protes van hul eie te hou en buite die skool te betoog.

Hul weiering om klasse by te woon, en hul krygskrete buite die skoolhekke met ondersteuning van swart ouers, het glo die ingryping deur die Vrystaatse Onderwysdepartement genoop.

Dit kom nadat die skool een van sy netheidtoetse gehou het wat behels dat ‘n swempet oor die koppe van swart leerlinge getrek word om te sien of dit pas.

Swart meisies word nie toegelaat om hul wolle in die natuurlike toestand te dra nie, omdat dit slordig lyk.

Wit meisies word ook nie toegelaat om hul hare los en slordig te dra nie.

Tradisionele “swart” haarstyle soos kopvelvlegsels of “dreadlocks” [koekhaarstringe] word ook nie toegelaat by sekere skole nie.

Dit beteken dat swartes se enigste ander opsie chemiese haarbehandelings is as hulle nie hul wolle kort wil dra nie.

Volgens die departement se Howard Ndaba, is hierdie reëls reeds deel van dissiplinêre kode van die skool vir die afgelope 20 jaar. Maar volgens swart leerlinge by die skool word die swempettoets net op swartes toegepas.

“Hulle sit die swempet op hul hare, en indien die swempet jou kop nie pas nie, beteken dit dat jou hare nie voldoen aan die vereiste standaarde van die skool nie. Jy word dan gevra word om jou hare te sny of iets te doen met jou hare,” het Ndaba gesê.

Ndaba sê die departement ondersoek bewerings dat slegs swart leerlinge getoets word.

Die voorsitter van Saint Michael se beheerliggaam, Brian Sweetlove, ontken dat ras ‘n rol speel in die toets of regulasies.

“Die toets is, of die hare in ‘n swempet pas en of die hare ‘n “Basher” (strooihoed) toelaat. Dit maak nie saak hoe lank dit is nie. Dit maak nie saak hoe dik dit is nie en dit maak nie saak oor die styl nie. Dit is nie ‘n wit of swart kwessie nie. Dit gaan oor die hoeveelheid hare wat kan inpas in ‘n swempet,” het hy gesê.

Sy verklarings het reeds op dowe swart ore geval. Die Vrystaatse departement van onderwys het die haarbeleid reeds opgehef terwyl die ondersoek duur.

Rasbyters het die skool ook van verdere “rassisme” beskuldig nadat `n onderwyser na bewering gesê het dat swart kinders soos ape optree.

Die departement van onderwys het bevestig dat die haarbeleid wel deel van die skool se gedragskode is, maar ondersoek nou aantygings dat net swart meisies daaraan onderwerp is.

Comments

14 responses to “Die swempet-haartoets is ook ‘rassisme’”

  1. Jared van Niekerk Avatar
    Jared van Niekerk

    Sou seker ook rassisties wees om hierdie kreatuur aan te sê om haar natuurlike naels te sny (en om van die blonde pruik ontslae te raak.)

    1. G Avatar
      G

      Nie gewoond aan werk nie. Stroois vee is moeilik met daai naels.

      1. Anton Schutte Avatar
        Anton Schutte

        ek wonder hoe die ding sy gat krap as dit jeuk, en hoeveel “glitter” die lugruimte besoedel as die ding poep.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die kultuur wat die liberale soooo graag wou meng wil nou nie werk nie. Olie en water meng nie lekker nie en ontaard net in ‘n groot gemors

  3. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die Engelse skole het nog altyd uit die hoogte op Afrikaanse skole neergepraat , nou wil dit voorkom of hulle die riglyne vir dissipline stilletjies gekopieer het.
    Verder wil dit voorkom asof die rashaat nou ‘n Engelse teiken gekry het , het die volkies nou agtergekom watter taal die teen revolusie praat?

  4. Jan Malan Avatar

    Ja nee dit was verkeerd van daardie onderwyser om te se die kleinties gedra hulle soos ape, leer die Engelse dan nie by mekaar nie, het Penny Sparow nie ook so iets kweit geraak nie. Dit wys mos dat die libirale Engelse ook nou begin Gatvol raak vir die Reenboog nasie

  5. Betzie van Rensburg Avatar
    Betzie van Rensburg

    St. Michael’s was vroeër jare n hoofsaaklik blanke skool. Nou sukkel jy om eintlik blanke meisies daar te eien.
    Dit is ook n skool met besonder hoë skoolgelde. Die meerderheid motors wat deur die ouers bestuur word, getuig
    van die welgestelde swart middelklas. Die skoolhoof sal nie net swart meisies aan die swempettoets onderwerp nie.
    Glo my.

    1. G Avatar
      G

      Jy bedoel daai Engelse kruip hard voor die Randelas? Kruip help nie as daar nie genoeg van hulle is nie.

      1. Guest Avatar
        Guest

        He contracted Zika from combing

  6. Wim Avatar
    Wim

    Mens sny nie wol nie. Jy skeer dit.

  7. Guest Avatar
    Guest

    The sheeple-awakening

  8. Anton Schutte Avatar
    Anton Schutte

    Ek stel voor dat die owerhede die onbeheerde groei van hulle “hare” nie net toelaat nie, maar dit aanmoedig. Ditto burkas en ander sulke stront…die “non swimmers” sal vinning leer dat n bos kroesies of n tent in die water vinnig lei tot verdrinkings….mens kan altyd sien waar een van die goeters verdrink het deur die “black like me” olie vlek te volg..

  9. JESSEJAMES Avatar
    JESSEJAMES

    Ek wou as man altyd die reg gegad het om lang hare te kon dra by die skool. Nodeloos om te sê, ek het nooit daar die vryheid gehad nie. Nietemin was ek deeglik bewus van die haarreëls soos van toepassing op dogters en dit was iets sou aanvaar het, sou ek toegelaat gewees het om my hare lank te dra.

    Wat ons tans by die skole sien is die aftakel ingredients van kultuur. Die kultuur wat hul afbreek, verdien eintlik om afgebreek te word omdat dit ‘n kultuurfout was/is om kultuurgroepe saam te dwing in een skool.

  10. Cons Comments Avatar
    Cons Comments

    Ek glo nog dat die rede hoekom hulle rassisme skreeu vir alles is dood eenvoudige jaloesie.
    Dink ‘n bietjie verder…wat het ons nie alles nie…
    Ten spyte van al die kinderagtige wette om die wittes te onderdruk, gaan die wittes nog vooruit.
    Kyk maar net wat gebruik hulle nie alles nie…pruike, die goed om hulle velle ligter te maak ens. Die weiering om hulle eie taal met mekaar te praat. Dink mos om Engels te praat maak hulle fancy.
    Skreeu vir hulle eie kultuur ens maar kyk maar hoe probeer hulle “gangsters” wees. Probeer als doen wat swart Amerikaners doen.
    As jy my vra dink ek dat hulle tans ‘n identiteits krisis ondergaan.
    Dis soos ‘n kind wat deur puberteit gaan. Weet nie wat jeuk als nie.

Leave a Reply