Die saak teen vyf van die agt verdagtes wat Woensdag vir veediefstal in Phuthaditjhaba en Ficksburg in die hof verskyn het, is uitgestel. Valke-woordvoerder S’fiso Nyakane sê Kgathatso Rankete, Tiisetso Sikhosana, Samuel Ntombela, Mokwakwa Witbooi en Maleka Lize sal weer die 6de Oktober in die Phuthaditjaba Landroshof verskyn wanneer hulle na verwagting amptelik om borgtog
Lees verder: Vermeende veediewe wat buit verkoop se saak uitgestel
