Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger

Die voormalige Sosialistiese premier van Portugal, Antonio Guterres sal later vandag amptelik deur die Veiligheidraad bekragtig word as kandidaat vir die amp van sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. As hoof van die UNHCR se vlugtelingagentskap tussen 2005-2015, het Guterres het die agentskap deur die wêreld se ergste vlugtelingkrisisse gelei, naamlik Sirië, Afghanistan, Irak. Na ses

Lees verder: Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger

Die nie-amptelike doodsure op SA paaie

As jy tuiskom tussen 18:00 en 02:00 per motor oor ‘n naweek, tel jouself onder die gelukkiges. Daardie tyd van die nag is die nie-amptelike “doodsure” op Suid-Afrika se paaie, volgens verkeersbeamptes. Dronkbestuur, spoed en ‘n gebrek aan toesig is die hoofredes dat die paaie minder veilig raak tydens hierdie ure, sê amptenare. maar ‘n

Lees verder: Die nie-amptelike doodsure op SA paaie

Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Die Stellenbosch Universiteit sê hy bestudeer nog dokumente wat ‘n pro-Afrikaanse steungroep by die hof ingedien het. Die groep, “Gelyke Kanse”, vra dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die universiteit se nuwe taalbeleid ter syde stel. Volgens die nuwe beleid sal Engels van aanstaande jaar af die primêre onderrig- en administratiewe taal wees. Die groep waarsku dat

Lees verder: Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het ‘n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig. In sy jaarverslag, die raad het ook gesê 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, ‘n toename van 15 onderwysers die vorige jaar. Die raad het gesê swart ouers weier in die meeste gevalle teen die

Lees verder: Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe

Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig

Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met ‘n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas. Tydens ‘n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute gesê dat hy bereid sou wees om ‘n “samesmeltingproses” met die ANC te begin. Die samesmelting sal glo slegs oorweeg

Lees verder: Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig

Betogers het nie geloofwaardige eise nie

Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing. In ‘n stemposnota het ‘n swart student Woensdag gewaarsku dat die betogers binnekort ‘n wit student gaan vermoor om hul “rewolusie” te

Lees verder: Betogers het nie geloofwaardige eise nie

Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig

Die krisis in hoër onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel. Die nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu is nou betrokke by die betogings vir

Lees verder: Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig

Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle

RSG berig dat betogende swart studente by die Universiteit van Kaapstad oornag petrolbomme gegooi het en met die polisie slaags geraak. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Gerda Kruger sê ‘n groep studente het probeer om ‘n gebou te beset, maar is deur veiligheidspersoneel verhoed. Twee studente het egter by die gebou ingebreek. Sy sê betogers

Lees verder: Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle

Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê

Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, sal na verwagting die migrasiekwessie hoog op die sakelys hou, selfs ná ’n lae stempersentasie tydens die referendum teen die Europese Unie (EU) se vlugtelingkwotas wat hy oorweldigend gewen het. Sy kritici beweer dat die lae persentasie die stemmery ongeldig gemaak het, maar die verkiesingsuitslae het byna eenparig die

Lees verder: Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê

Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine

Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse ver­kiesingsveldtog. Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine op elke moontlike manier wat saak maak in die stof getrap. Pence was ernstig, meer

Lees verder: Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine