Die kleinseun van Nelson Mandela is volgens berigte in hegtenis geneem die naweek vir die beweerde verkragting van ‘n 15-jarige meisie by ‘n gewilde restaurant in Greenside, Johannesburg verlede Vrydag. Volgens die meisie se familiewoordvoerder wat met die Daily Sun gepraat het, is die tiener na die toilet toe Mandela se kleinseun, Mbuso Mandela haar
Swak rand beperk petrolprysdaling
Alhoewel motoriste minder vir brandstof sal betaal, kan ‘n swakker rand nog ‘n invloed uitoefen. ‘n Brandstofprys daling word in September verwag met petrolpryse wat kan afneem tussen 55c en 64c per liter. Die Automobiel-Assosiasie (AA), het Maandag gesê die skerp depresiasie van die rand teenoor die Amerikaanse dollar word deur die voortgesette daling in
Oud-terroris op witskuld-boektoer
Een van die terroriste wat by Rivonia aangekla is, en goeie vriend van oud-president Nelson Mandela, Ahmed Kathrada het Grey Kollege in Bloemfontein Maandag besoek as deel van sy boekbekendstellingsprogram. Die oud-terroris wou nie oor die hede praat nie, maar het net op die verlede van “onreg” gefokus voor ‘n gehoor wat weens hul ouderdom
ANC wil provinsies afskaf
Volgens die Sunday Independent beplan die ANC om sekere provinsies af te skaf. Die afskaffing kan lei tot groter magte vir betrokke munisipaliteite. Dié voorstelle is vervat in ‘n verslag wat in Julie by die party se vergadering besluit is en intussen na provinsiale strukture uitgestuur is. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het by
Dodetal na Bangkok-bom styg
Die dodetal in die bomontploffing by ‘n gewilde heilige tempel in die Thaise hoofstad, Bangkok het tot 27 gestyg. Minstens 123 mense is beseer in die ontploffing wat naby ‘n gewilde Hindoe tempel voorgekom het. Volgens berigte is verskeie buitelanders vanuit Asië, waaronder ook Chinese, in die ontploffing dood. Die tempel word daagliks deur duisende
Vermeende PUK-mesaanvaller keer na koshuis terug
‘n Swart student wat sy borgtogvoorwaardes verbreek het nadat hy ‘n mede-student na bewering aangeval het, verskyn vandag in die landdroshof in Potchefstroom, het RSG berig. Leratro Phoofolo is Vrydag op R1500 borgtog vrygelaat en verbied om terug te keer na die koshuis waar hy na bewering ‘n ander student met ‘n skêr gesteek het.
Lees verder: Vermeende PUK-mesaanvaller keer na koshuis terug
Dawie Roodt se ope brief laat ANC koud
“Ope briewe skryf nooi mense nie uit om deel te neem aan ‘n bespreking nie,” sê die ANC. Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe is deur Media24 genader vir sy gedagtes oor ‘n ope brief van Dawie Roodt, ekonoom, wat gerig is aan alle Suid-Afrikaners oor die rede waarom hy nie beplan om te emigreer
Skares ruk op na Marikana
Skares het begin saamdrom by die koppie te Marikana, Noordwes, waar 34 mense, meestal mynwerkers, doodgeskiet is tydens ‘n konfrontasie met die polisie in 2012. Drie jaar na die Marikana-slagting, poog families en vriende van die oorledenes steeds om politieke munt uit die gebeure te slaan. Die vakbond Amcu het intussen ‘n waarskuwing aan mynhuise
Vier soek wat Bloemfonteinse gastehuis beroof
Die polisie in Bloemfontein soek na vier swart mans in verband met ‘n gewapende rooftog by ‘n gastehuis in Universitas die naweek. Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi, sê ‘n werknemer van die gastehuis, wat aan OFM-nuus bekend is, was vroegaand op pad van die kombuis na die ontvangstoonbank. Die vier mans was reeds in die gastehuis en
Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort
‘n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens ‘n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag. Die stelsels wat die orde van landings bepaal was glo buite werking. Die beheertoring het kontak verloor
