Die twee kandidate in die Amerikaanse verkiesing, Hilliary Clinton van die Demokratiese Party en die Republikeine se Donald Trump is in ‘n stryd gewikkel om die presidentskap. Die hoofstroommedia en Siliconvallei se ruim donasies aan Clinton blyk egter verniet te gewees het. Clinton het onder meer die state New York, Illinois, New Jersey, en die
Malema belowe sy bendes dat hulle wit grond sal vat
Die EFF-leier en liefling van Britse Marxiste, Julius Malema het Maandag ná sy hofverskyning in Newcastle sy bendes vertel dat grond in wit besit op “enige manier nodig” gevat sal word. “Die wit minderheid, wees gewaarsku: Ons sal ons grond vat, dit maak nie saak hoe nie. Dit word onvermydelik. Die grond sal gevat word
Lees verder: Malema belowe sy bendes dat hulle wit grond sal vat
Levubu-boere ruk op na plaasmoordenaar-verdagtes se verskyning
Drie swart verdagtes wat na bewering ‘n boer van Levubu in Limpopo wreedaardig vermoor het, verskyn vandag in die periodieke hof buite Thohoyandou. Die drie, onder wie ‘n plaaswerker, het die 60-jarige Hennie Bonnema verlede maand ingewag en doodgesteek. Daar is kort ná die voorval bevestig dat niks gesteel is uit die huis nie. Na
Lees verder: Levubu-boere ruk op na plaasmoordenaar-verdagtes se verskyning
Massiewe rioolstorting: Openbare Werke ontken aanspreeklikheid
Die nasionale Departement van Openbare Werke het hul aanspreeklikheid ontken vir die rioolbesoedeling van die Hartbeespoortdam na ‘n reusestorting van menslike afval. In ‘n verslag in die Pretoria News word beweer dat die dam onaanvaarbare vlakke van besoedeling oor ‘n paar jaar sal bereik as niks gedoen word met dringendheid nie. Die dam het ‘n
Lees verder: Massiewe rioolstorting: Openbare Werke ontken aanspreeklikheid
Massagrafte van ISIS-slagoffers ontdek
Irakse ondersoekbeamptes het gister (Dinsdag) ‘n massagraf wat naby aan Mosoel, die stad wat in die hande van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) is, ondersoek nadat dit die vorige dag deur Irakse troepe ontdek is. Die skokkende fonds is die jongste voorbeeld van massagrafte wat in gebiede wat van ISIS bevry is, ontdek is. In sowel
Clintons reën geld op FBI-direkteur se vrou
Clinton-surrogate het gesorg dat die vrou van ‘n FBI-direkteur geld ontvang. Haar presidensiële veldtogpersoneel het die mislukte senaatsveldtog van Jill McCabe befonds. Sy is die vrou van Andrew McCabe, FBI adjunk-direkteur belas met die ondersoek na beweerde kriminele epos praktyke van Clinton. McCabe se top vyf donateurs was almal Clinton-vertouelinge. Die FBI het intussen verklaar
Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel
Die redakteur van Landbouweekblad, Albertus van Wyk, het die week Afrikaners wat ongelukkig is met die petrolbom wat die EFF na Paul Kruger se standbeeld gegooi het, as “white trash” op Twitter beskryf. Steve Hofmeyr, wat die bebaarde, oorgewig kaalkop aangevat het daaroor, is ook sleggesê. Van Wyk, klaarblyklik witgeskrik deur die vloedgolf van negatiewe
Lees verder: Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel
ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog
Thuli Madonsela is deur die ANC-Jeugliga ‘n DA-marionet genoem. Die voormalige openbare beskermer, Madonsela het geweier om kommentaar te lewer op die uitlek van die klankopname van haar onderhoud met president Jacob Zuma. Madonsela het glo die DA se verkiesingsveldtog afgeskop met die ondersoek na die beweerde staatskaping. Die ANC-jeugliga het op ‘n mediakonferensie in
Lees verder: ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog
Swart aanvallers vier wit slagoffer se moord
Die familie van ‘n man wat deur swartes doodgeslaan is voor sy gesin, het vertel hoe die swartes opgewonde om die slagoffer gedans en fees gevier het. Buks Oosthuizen (47) van Vereeniging is wreed vermoor terwyl die gesin langs die Vaalrivier kampeer het. Hy en sy gesin Saterdag in die vroeë oggendure deur vier swartes
Franse moeilikheid in Mali hou nie op nie
‘n Vredebewaarder van Togo en twee Malinese burgerlikes is dood in ‘n aanval op ‘n militêre konvooi in Mali, ná ‘n bloedige week vir buitelandse magte wat in die land gestasioneer is, het die Verenigde Nasies (VN) in ‘n verklaring gesê. Sewe ander vredebewaarders, ook van Togo, is in die aanval in die sentrale Mopti-streek
