Hoër belastings kom vir SA

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal waarskynlik Woensdag met sy mediumtermyn-begrotingsrede, ‘n verhoging in belasting aankondig. ‘n Ekonoom van Investment Solutions sê ‘n hoër belastingkategorie en ‘n welvaartbelasting kan verwag word. Hoër korporatiewe belasting is ook in die vooruitsig gestel met die doel om belastingvoordele te verskuif na diegene wat minder verdien. Belasting wat

Lees verder: Hoër belastings kom vir SA

Leon Lemmer: Allister Sparks se outobiografie

Die berugste Afrikaanse koerant is seker Max du Preez se Vrye Weekblad (1988-1994), wat ‘n geweeklaag teen die blanke politieke bewind was, dikwels uitgedruk in bedenklike Afrikaans. Die skandaligste plaaslike Engelse koerant was die Rand Daily Mail (RDM, 1902-1985), wat later op die internet herleef het. Die RDM was in berugtheid ‘n kortkop voor die

Lees verder: Leon Lemmer: Allister Sparks se outobiografie

Sydney Gregan: So is ons verneuk!

Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is ‘n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik sal nie eens die sigbare verval en agteruitgang in hierdie land hom van daardie kwaal

Lees verder: Sydney Gregan: So is ons verneuk!

Swart skoolkinders ingebus vir powere opmars na Uniegebou

Die optog na die Uniegebou in Pretoria wat deur oproerige “studente” gehou is, was ‘n mislukking. Die leier van die studente wat Donderdag die opmars gereël het, Vusi Mahlangu, het swartes uitgekryt wat op sosiale media sê hulle ondersteun die saak, maar nie wil deelneem aan optogte nie. Mahlangu sê hulle het ondersteuningsboodskappe van vakbonde

Lees verder: Swart skoolkinders ingebus vir powere opmars na Uniegebou

SA verskaf steeds krag op skuld aan bankrot Zimbabwe

Terwyl Eskom sukkel om Suid-Afrika se ligte aan te hou, verskaf die openbare maatskappy steeds elektrisiteit op skuld aan Zimbabwe. Tans skuld ons noordelike buurland met sy ekstremistiese antiblanke regering Eskom R250 miljoen, sonder enige teken dat dit betaal gaan word. In die jongste welwillende gebaar jeens Zimbabwe, het Eskom die land nog tyd –

Lees verder: SA verskaf steeds krag op skuld aan bankrot Zimbabwe

Vrystaat laks om polisiemisdrywe aan te meld

Waar polisiebeamptes in die Vrystaat betrap dat hulle oortree, is hulle laks om sulke sake aan te meld. Volgens die jongste statistieke word oortedings waarby polisiebeamptes betrokke is nie graag ondersoek nie. In vergelyking met ander provinsies, word die meeste sake wat verband hou met wetgewing wat beamptes verplig om interne misdrywe aan te meld,

Lees verder: Vrystaat laks om polisiemisdrywe aan te meld

Haelstorm wat Bloemfontein tref, rig skade aan

‘n Onverwagse haelstorm het chaos in Bloemfontein veroorsaak. In sommige strate het haelkorrels reënwater laat opdam. Opruimingswerk het Donderdagaand in verskeie dele van Bloemfontein begin nadat dié stad en verskeie ander dorpe in die Vrystaat laatmiddag onder hewige hael en reën deurgeloop het. By Prellerplein in die noorde van die stad het die erge hael

Lees verder: Haelstorm wat Bloemfontein tref, rig skade aan

Moord op tolk ruk Potchefstroom

Die moord op ‘n tolk van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Die 46-jarige Maria Arangies (links op foto) van die Taaldirektoraat se tolkdienste op dié kampus is gedurende in ‘n gewapende huisaanval doodgeskiet. Die direkteur van die Taaldirektoraat, Johan Blaauw, sê hulle het vanoggend nadat klasse reeds begin het,

Lees verder: Moord op tolk ruk Potchefstroom

DRK staak nadat verkiesing uitgestel word

Die Kongolese hoofstad Kinshasa is Woensdag lamgelê deur ‘n staking uit protes teen president Joseph Kabila wat aan bewind sal bly ofskoon sy termyn teen die einde van Desember verstryk. Die opposisie het die stakings aangevra nadat die president ‘n ooreenkoms bereik het om tot April 2018 aan bewind te bly deur vanjaar se presidentsverkiesing

Lees verder: DRK staak nadat verkiesing uitgestel word

VSA wil ISIS uit Mosoel dryf na Sirië

Irakse en Koerdiese magte sê hulle het sowat 20 dorpies om Mosoel beveilig in die eerste dag van optrede om die terreurgroep ISIS uit die stad te dryf. Dié stap deur die VSA word gedoen in die hoop dat ISIS na Sirië sal uitwyk, maar hul beweegrede word nie openbaar gemaak nie. Die jongste aanval

Lees verder: VSA wil ISIS uit Mosoel dryf na Sirië