As daar nog enige twyfel was, of daar lewe op Mars is, is dit nou uit die weg geruim, so het NASA hierdie week bevestig. Ja inderdaad, lewe is op die diepste en donkerste krater op Mars gevind. Tot onlangs is geglo dat Helas Planitia die grootste en diepste krater op Mars is, maar hierdie
Wit gesin van Louis Trichardt leef in vrees na rasaanval
‘n Wit gesin van Louis Trichardt is by ‘n winkelsentrum in die dorp aangeval. Elsabe Bezuidenhout se nagmerrie is op haar Facebook-blad geplaas nadat sy aangeval is deur ‘n groep swartes. Sy is in die parkeerarea van Makhado Crossing aangerand. Haar gruverhaal het Maandagoggend meer as 7 000 trefslae gehad en is ‘n paar duisend
Lees verder: Wit gesin van Louis Trichardt leef in vrees na rasaanval
Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan
Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie. ‘n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en verteenwoordigers van die inwoners. Dele van die munisipaliteite sal ‘n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-streek
Staatsrede sal niks nuuts oplewer nie
Suid-Afrikaners kan niks nuuts te wagte wees wat vanaand se Staatsrede betref nie, meen ontleders. President Jacob Zuma se 2016 Staatsrede kom te midde van verskeie politieke- en ekonomiese kwessies wat deur die DA en EFF voorgehou word as redes om verrigtinge weer eens te ontwrig. Dié twee opposisiepartye het die instelling voorheen tot ‘n
EU wil vlugtelinge terugstuur
Die Europese Unie het ‘n beroep op lidlande gedoen om die hervestiging van migrante en vlugtelinge te bespoedig. Die EU Migrasie-kommissaris, Dimitris Avramopoulos het aan verslaggewers in Brussel gesê dat slegs 497 mense al hervestig is uit die 160 000 waarop verlede September ooreengekom is. Hy sê hy het in briewe aan EU-lede ‘n sterk
Twee Republikeine blaas die aftog
Die Amerikaanse deelstaat New Jersey se Goewerneur Chris Christie en voormalige sakevrou Carly Fiorina het uit die Republikeine se benoemingstryd getree. Hulle het beide die beëindiging van hul veldtogte vir die 2016 Republikeinse nominasie aangekondig, en ruimte gelaat in die veld van Donald Trump se teenstanders Dit beteken ook minder mededingers vir Trump in die
‘Nee vir gratis vakansie in Israel’
In Gasa heers hongersnood nie “Hunger Games” nie. Dit was die reaksie van ‘n Palestynse aktivis wat ‘n beroep op Oscar-benoemdes gedoen het om nie ‘n gratis reis na Israel te aanvaar wat deur die Joodse regering geborg word nie. Lydia Weitzman, woordvoerder van die departement van toerisme, het gesê Israel sal ‘n gratis vakansie
Sielkundige operasie vervaardig Ted Cruz én sy kiesers
In moderne samelewings word leiers gewoonlik gekies deur ‘n verkiesing. Dit kan wissel van ‘n eenvoudige keuse tussen voorafgekeurde kandidate volgens hul persoonlike eienskappe of idees wat kandidate voorhou vir ‘n spesifieke politieke projek. In elk geval, die kandidate moet staatmaak op hul kiesers of hul werknemers om hul veldtog te voer. Die wenner was
Lees verder: Sielkundige operasie vervaardig Ted Cruz én sy kiesers
Google se uitvoerende beampte hoogs besoldigde in die VSA
Die uitvoerende beampte van Google, Sundar Pichai, het $199m (R3,2 mijard) se aandele ontvang, volgens ‘n verpligte liassering wat openbaar gemaak is. Dit maak van Pichai die hoogs besoldigde uitvoerende beampte in die VSA. Hy het die hoof van die soekenjinmaatskappy geword ná die skepping van ‘n houermaatskappy, Alphabet. Die stigters van Google, Larry Page
Lees verder: Google se uitvoerende beampte hoogs besoldigde in die VSA
Establishment-nagmerrie: Trump & Sanders wen ver in New Hampshire
Die Amerikaanse politieke establishment is vanoggend vroeg in Suid-Afrikaanse tyd tot in sy fondamente toe geskud toe die twee aweregse, onafhanklike kandidate van beide die Republikeinse en die Demokratiese Partye hul kandidaatsverkiesings in die staat New Hampshire gewen het. Donald Trump het die res van die Republikeinse span ver in die stof agtergelaat, met 34
Lees verder: Establishment-nagmerrie: Trump & Sanders wen ver in New Hampshire
