VF+ plak voor Tshwaneburgemeester se deur

Die burgemeester van die Tshwane-metroraad, Dr Gwen Ramokgopa, kan op 20 Februarie ‘n plakkerstent voor haar ampswoning in Pretoria te wagte wees. Mnr Philip van Staden, die VF Plus se verteenwoordiger in die Wes-Moot, gaan voor die ampswoning plak in ‘n poging om die burgermeester te oorreed om  petisie dokumente in ontvangs te neem. Die

Lees verder: VF+ plak voor Tshwaneburgemeester se deur

Jode is ‘baas van die plaas’

Elkeen van ons het ‘n begeerte om ‘n stuk grond te besit en daarop te boer. Om die baas van jou eie plaas te wees en ‘n bestaan te maak deur boerdery is die strewe van die meeste Afrikaners. Dit is ons definisie van vryheid. Ons wil in vrede gelaat word om te kan boer.

Lees verder: Jode is ‘baas van die plaas’

Slagtersnek

Cradock is in 1814 opgevolg deur lord Charles Somerset (1767-1831). Sosiaal het hy op goeie voet met die Afrikaners verkeer, en hulle het dit ook waardeer dat hy volbloedperde, Devonbeeste en Southdownramme ingevoer het. Vroeg in sy bewind moes hy egter die Slagtersnek-opstand onderdruk. ‘n Klag deur ‘n Koikoi-werker Booi teen Frederik Cornelis Bezuidenhout van

Lees verder: Slagtersnek

‘Witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!’

Die dorpie Eshowe in Kwazulu-Natal is verlede naweek geskud toe swart hoëlui met ‘n Ferrari en Lamborghini in mekaar vasgery het. Toe ‘n blanke, mnr. Tony Simpson, ‘n foto van die beskadigde voertuie wou neem, is hy uitgeskel met die woorde: “Wat soek jy hier, witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!”

Lees verder: ‘Witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!’

Pennsilvanië se hoofstad bankrot?

Harrisburg, die hoofstad van Pennsilvanië, is die jongste Amerikaanse stad wat oorweeg om homself bankrot te laat verklaar. Maar, berig die Christian Science Monitor, dit sal dalk nie al stad, of selfs deelstaat, wees wat hierdie opsie volg om ‘n blaaskans by krediteure te verkry nie. Verskeie deelstate en stede trek noustrop danksy die hoë

Lees verder: Pennsilvanië se hoofstad bankrot?

Nederland regeringloos. Wat nou?

Saterdagoggend 20 Maart 2010 word Nederlanders wakker sonder ‘n regering. Middernagtelike gesprekke tussen die koalisievennote waar die kerse tot stompies gebrand het, het uiteindelik dadels opgelewer. Verskille oor die oorlog in Afghanistan is op die spits gedryf. Dit beteken die einde van die premier, Jan-Peter Balkenende se vierde kabinet kort voor dié kabinet sy derde

Lees verder: Nederland regeringloos. Wat nou?

Blankes kan die ANC se marionetmeesters teiken

Baie witmense, ekself inkluis, is geneig om die ANC te blameer vir meeste dinge wat verkeerd loop in Suid-Afrika. Dis meestal geldig. Die ANC is inderdaad korrup, onbevoeg, misdadig en hopeloos daarmee om ‘n land te bestuur. Die groot meerderheid blankes is insgelyks gatvol vir staatsrassisme soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Twee gebeurtenisse

Lees verder: Blankes kan die ANC se marionetmeesters teiken

Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger

Is ‘n staatsgreep om demokrasie te herstel slegter as ‘n statutêre staatsgreep? Pres. Jacob Zuma het die staatsgreep in Niger gekritiseer omdat die Afrika-Unie die “ongrondwetlike oordrag van mag” veroordeel. Hiermee is op die oog af nie fout te vinde nie. Die probleem is egter dat die president wat nou uit die kussings gelig is,

Lees verder: Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger

Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander

Miskien moet ‘n mens effe terugstaan en na die groter prentjie kyk, sover dit die huidige histerie rondom Julius Malema betref. Indien Malema regtig die myne wil nasionaliseer, behoort ons hom daarin te ondersteun. Dis waarskynlik ‘n gemeenplaas om te sê dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis oor die afgelope 200 jaar bestaan het uit ‘n nimmereindigende

Lees verder: Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander

Man vlieg doelbewus in gebou in

‘n Man van Texas het Donderdag sy huis aan die brand gesteek, toe ‘n klein vliegtuig gesteel en met dit in ‘n gebou van die inkomstediens vasgevlieg. Volgens een van die beamptes was dit ‘n doelbewuste daad. Die vliegtuig het die tweede verdieping, van die vierverdieping gebou omstreeks 16:00 getref. ‘n Massiewe ontploffing het gevolg,

Lees verder: Man vlieg doelbewus in gebou in