Noord-Korea het Dinsdag gesê hulle sien gesprekke oor die beëindiging van hul kernwapenprogram as sinloos en beplan om ‘n aanleg vir die vervaardiging van wapenkwaliteitplutonium weer oop te maak, het die staatsmedia die minister van buitelandse sake aangehaal. Noord-Korea het meer as ‘n jaar gelede begin om sy Sowjet-era Jongbyon-kernaanleg uitmekaar te haal as deel
VSA wil VN-rassismekonferensie bywoon
Die Obama-administrasie heroorweeg sy beplande boikot van ‘n kontroversiële VN-rassismekonferensie wat sterk teengestaan word deur Israel en Joodse groepe, en wat bygewoon gaan word deur die Iranse president, het die departement van buitelandse sake laat Maandag gesê. In ‘n skuif wat sy sterkste Midde-Oosterse bondgenoot kan omkrap, het die Amerikaanse departement gesê die administrasie is
Meksikostad sonder water
Amptenare van Meksikostad het die hooftoevoerlyn wat vars water voorsien aan miljoene mense afgesluit omdat reserwes gedaal het tot onder die rekordvlakke. Die sluiting, wat 36 uur kan duur sal ‘n kwart van die stad se bevolking, nagenoeg 5 miljoen mense affekteer. Ongewoon lae reënval en groot lekkasies word aangevoer vir die rede dat die
Skerp afname in Britse Noordsee-olie
Die oorblywende lewensduur van Engeland se Noordsee-olie en gasproduksie loop die risiko om gehalveer te word as gevolg van die ekonomiese krisis wat ‘n afname tot gevolg het in eksplorasie van een van die Weste se mees belangrike hulpbronne, het die industrie gewaarsku. Die hoeveelheid verkenningsgate wat geboor word in die Noordsee het gedaal met
VSA moet seerowery vasvat, s? media
Amerikaanse media het Maandag die redding van Amerikaanse seekaptein Richard Phillips geloof, maar het sterker optrede gevra om seerowery om die Horing van Afrika onder beheer te bring. “Die Paasnaweekredding van kaptein Richard Phillips van ‘n vragskip is ‘n erkenning van sy persoonlike dapperheid en die vaardigheid en senuwees van staal van die Amerikaanse vloot,”
Instellings in SA staan sterk
Onlangse gebeure het getoon dat Suid-Afrika se demokratiese instellings magsmisbruike in toom kan hou, het ANC-president Jacob Zuma Sondag in Johannsburg gesê. “Ons het demokratiese instellings gebou wat die belange en regte van alle Suid-Afrikaners dien en beskerm,” het Zuma gesê aan mense wat byeen gekom het vir Paasnaweek by die Heilige Internasionale Pinksterkerk in
Speelparke met ho? konsentrasies lood
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat dringende stappe geneem moet word nadat 'n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders regoor Gauteng gevaarlike hoë konsentrasies lood bevat. 'n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van
VF Plus l? kriminele klag teen Helen Zille
‘n Raadslid van die VF Plus in die Tshwane Metroraad, dr. Conrad Beyers, het vroeër vandag ‘n klag by die Brooklyn Polisiestasie in Pretoria teen die leier van die DA, me. Helen Zille, gaan lê na aanleiding van ‘n sms-veldtog wat deur die DA in Zille se naam gevoer word, nadat hy op sy selfoon ‘n boodskap van vermoedelik die DA se massa-sms-diens ontvang het.
‘n Raadslid van die VF Plus in die Tshwane Metroraad, dr. Conrad Beyers, het vroeër vandag ‘n klag by die Brooklyn Polisiestasie in Pretoria teen die leier van die DA, me. Helen Zille, gaan lê na aanleiding van ‘n sms-veldtog wat deur die DA in Zille se naam gevoer word, nadat hy op sy selfoon ‘n boodskap van vermoedelik die DA se massa-sms-diens ontvang het.
Moslems prys Obama se tweestaatoplossing vir Israel
Die minister van buitelandse sake van Sirië het president Barack Obama se boodskap tydens sy besoek aan Turkye aan die Arabiese en Moslemwêreld geprys. Arabiere regoor die Midde-Ooste is verbly deur die Amerikaanse president se belofte dat hy sal druk uitoefen vir 'n Palestynse staat. Sy besoek aan Turkye was sy eerste aan 'n hoofsaaklik
Lees verder: Moslems prys Obama se tweestaatoplossing vir Israel
VN sukkel om soldate in die Kongo te hou
Die wêreld se grootste VN-vredespoging loop die risiko om uitmekaar te val in die Kongo, as gevolg van die potensiële verlies van meer as ‘n kwart van sy soldate en onwilligheid aan die kant van ander nasies om nog soldate te stuur.
Die wêreld se grootste VN-vredespoging loop die risiko om uitmekaar te val in die Kongo, as gevolg van die potensiële verlies van meer as ‘n kwart van sy soldate en onwilligheid aan die kant van ander nasies om nog soldate te stuur.
