Hlope nie op kortlys

Regter-president John Hlophe van Kaapstad is nie op die kortlys om binnekort hoofregter van die land te word nie. Die Geregtelike Dienskommissie, GDK, se besluit kom as ‘n slag vir die Justice for Hlophe Alliance wat die laaste paar maande probeer het om Hlope se kanse vir ‘n grondwethofaanstelling te verseker. Hlophe se hantering van

Lees verder: Hlope nie op kortlys

Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog

“Rooftogte by woonhuise is uiters kommerwekkend en het toegeneem met 27,3 % (18 438) volgens die nuutste misdaadstatistiek. As in ag geneem word dat roof by woonhuise in 2007/2008 met 13,5% (14 481) en in 2006/2007 met 26,4% (12 761) toegeneem het, het roof by woonhuise die afgelope drie jaar met 54,2% toegeneem. Roof met

Lees verder: Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog

Staan-staan deur die lug

Nuwe vliegtuiginterieurontwerpe mik vir meer passasiers met minder gerief. Eenvan die kontroversiële ontwerpe wat ruimte en geld bespaar, behels passasiers wat in lang rye teenoor mekaar sit. Howard Guy, direkteur van die Britse ontwerpmaatskappy Design Q, sê mense gaan nie gelukkig wees met die nuwe uitleg nie, maar hulle sal nie omgee om minder te

Lees verder: Staan-staan deur die lug

Afrikaner moet nie op geopolitiek reken

Dr. Dan Roodt het ‘n baie interessante stuk geskryf op grond van Aleksander Doegin se geopolitieke denke wat dan ook weer sterk steun op die denke van die politieke en regsfilosofie van Carl Schmitt. Hy onderskei tussen volke of beskawings wat n tipe swewende Atlantisme inneem en volke wat grondgebind (Blut und Bodem) is. Hy

Lees verder: Afrikaner moet nie op geopolitiek reken

Plakkers vandaliseer nuwe huise

‘n Groep plakkers het belowe om Mandela Park in Khayelitsha in ‘n “no-go” sone te omskep. Hulle word aangekla omdat hulle tussen 49 en 53 nuwe huise gevandaliseer het. As die groepe vasberade is, sal dit die tweede “no-go” sone in Khayelitsha wees nadat plakkers die BT-Seksie, Erf C, toegemaak het in Lansdownestraat, in die

Lees verder: Plakkers vandaliseer nuwe huise

Malema rand glo polisiereservis aan

Beweringe dat Julius Malema ‘n polisiereservis aangerand het wat sy deurnagpartytjie kom bederf het, is deel van ‘n komplot wat deur Helen Zille en haar opposisie uitgedink is. Dit was een van Malema se antwoorde op die nuus wat gister gelek is van die wilde daknatmaakpartytjie in Sandton. Malema het buite die Johannesburgse Landdroshof aan

Lees verder: Malema rand glo polisiereservis aan

Nuwe raad, ou weë

Onder baie omstredenheid is die nuwe SABC-raad uiteindelik in die parlement aangekondig. Die eerste doelstelling van hierdie nuwe raad sal seersekerlik wees om die SABC uit sy finansiële verknorsing te probeer red. ʼn Volskaalse staking deur SABC werknemers oor loongeskille, is onlangs net-net afgeweer. Verder is dit alombekend dat sekere televisieproduksies opgeskort word omdat daar

Lees verder: Nuwe raad, ou weë

Met komplimente van die ‘Vrye Mense’

Nico Smith se verwysing na Algerië in sy onlangse pleidooi dat Afrikaners hulle oorgawe moet verdiep tot verdwyning soos die Franse koloniste kwansuis sou gedoen het, is onbeholpe om die minste te sê. Dit spreek van ‘n onkunde oor die land en sy mense. Die Franse koloniste het ‘n tuiste gehad om na terug te

Lees verder: Met komplimente van die ‘Vrye Mense’