George Mitchell, die VSA se gesant in die Midde-Ooste, het Israel gister verseker dat Amerika sy bande met hom sal behou ten spyte van hul verskille oor Joodse nedersettings en die vredesonderhandelinge met die Palestyne. Mitchell het aan president Shimon Peres gesê sy doel is om 'n klimaat te skep waaronder die gesprek oor die
Comesa veroordeel staatsgreep in Madagaskar
Die spitsberaad by die Victoria-waterval van die gemeenskapsmark van Oos- en Suider-Afrika (Comesa) wat oor die naweek plaasgevind het, het die staatsgreep in Madagaskar sterk veroordeel. Comesa het sy stem gevoeg by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG), wat in Maart gesê het Ravalomanana moet in sy amp herstel word. In die finale verklaring ná ’n vergadering
Kaapse regter blykbaar vermoor
Die moontlikheid word ondersoek dat 'n waarnemende regter in die Kaapstadse hooggeregshof vermoor is. Aanvanklik is gemeen dat regter Patrick Maqubela 'n hartaanval in sy Seepuntse woonstel gehad het, maar daar word nou na ander moontlikhede gekyk nadat 'n nadoodse ondersoek nie die presiese doodsoorsaak gewys het nie, het supt. André Traut Dinsdag gesê. Maqubela
SA top wapenuitvoerder
Die lys van die wêreld se top wapenvervaardigers onder ontwikkelende lande kan die ANC laat bloos aangesien die party nou sal moet verduidelik hoe Suid-Afrikaanse wapens in konflikgebiede in die DRK en Khartoem opduik. President Mugabe is ook onlangs 'n besending nuwe Suid-Afrikaanse wapentuig vir sy polisiemag belowe. Denel, wat voorheen as Krygkor bekend gestaan
Klein drome
'n Briefskrywer op LitNet, François le Roux, stel my voor as iemand wat lukraak drome droom oor 'n volkstaat wat nie op die werklikheid gegrond is nie. My stukkie oor Mecklenburg-Voorpommere was uiteraard 'n verbeeldingsvlug, bedoel om Afrikaners uit die kerker van politieke korrektheid te skud. Soos Anton Rupert gesê het: "As jy nie 'n droom het nie, is jy nie 'n realis nie."

Nigeri? kry omkoopgeld wat Switserland terughou
Die regering van Switserland het onlangs gesê hulle sal $150 miljoen se omkoopgeld van Halliburton wat in Switserse banke teruggehou word oorbetaal aan Nigerië. Switserland se minister van buitelandse sake, Michele Tealry-rey, het gesê haar land sien Nigerië as 'n ekonomies en polities strategiese land en sal alles doen om 'n goeie verhouding te kweek.
Lees verder: Nigeri? kry omkoopgeld wat Switserland terughou
Honde-aanval draai by Portugese konsulaat
Die voorval waar Herman van Coller en sy broer wat hulle honde op Jose Ferreira losgelaat het omdat hulle gedink het hy is swart, het nou in 'n diplomatieke herrie ontaard. Die gebrek aan polisieoptrede het die Portugese Konsulaat glo woedend. Die aanval het op die Van Collers se plaas Hekpoort naby Delmas in Mpumalanga,
Britse Leeus kom jag in SA
Twaalf jaar vantevore het daar ‘n trop Leeus met geslypte tande, ‘n groot maanhaar in Martin Johnson as kaptein en ‘n ou wyse leeu, in breier Mcheechan, in Suid-Afrika aangekom en onverwags deur slim rugby, baie karakter en ‘n skepskop die Springbokke verslind.

Switsers weier swartes
пневмоинструмент в ростове на донуФильчаков прокурор отзывы
Weg met Lindt!
Die Switserse kwaadwilligheid wat deur die jongste uitlatings van St Gallen se boudirekteur ene me Beery, gedemonstreer word, moet met mening beantwoord word. Beery se valse uitlatings oor Paul Kruger is 'n openlike aanval op Afrikaners. Daarom behoort Afrikaners sonder versuim alle Switserse produkte te boikot. Slaan waar dit die seerste maak: Sjokelade. Hou dadelik