Johannesburg is die goedkoopste uit 143 stede ter wêreld vir buitelandse werknemers. Tokio is die duurste blyk dit uit die nuutste opname van die konsultantfirma Mercer oor die lewenskoste vir buitelanders op ses vastelande. Die skerp daling van die rand teenoor die dollar was die hoofrede vir Johannesburg se daling tot die goedkoopste stad. Mercer
Lees verder: Johannesburg die goedkoopste stad vir buitelanders
