Drie swart mans sal die 20ste November weer in verband met die moord op die 70-jarige John Noble en sy 68-jarige vrou, Hester in die Pinetown landdroshof, wes van Durban verskyn. Hester was ‘n Emphysemia-lyer. Vyf ander verdagtes sal moontlik staatsgetuies word. Die moord op die bejaarde paartjie het plaaslike inwoners in die Shongweni-vallei verlede Donderdag
Lees verder: Vermeende moordenaars van Pinetown-bejaardes voor
