Buitelanders het reeds byna die helfte van JSE Beperk, die genoteerde maatskappy wat die Johannesburgse Aandelebeurs besit, opgekoop.
Vrystaat Landbou woedend oor Lesotho grens
Driehonderd Vrystaatse boere gaan die regering hof toe neem om hulle te dwing om iets aan die toestand van die grens tussen Lesotho en Suid-Afrika te doen.
Israel deel gasmaskers uit
Israeli owerhede sal volgende jaar gasmaskers aan burgelikes uitdeel. Dié stap is aangekondig om die bevolking voor te berei op ‘n moontlike nie-konvensionele aanval.
ZANU PF verloor
Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe se ZANU-PF party het sy meerderheid in die Parlement verloor.
Apartheid was nie kwaadwillig
Nie Strijdom, Verwoerd, Vorster of Botha het geglo dat die stelsel van rasseskeiding en minderheidsregering op die duur sou kon voortbestaan nie. Trouens, geen denkende mens het dit geglo nie.
‘n Veiligheidswag is aangekeer vir die moord op Est?e van Rensburg
Ná die moord en verkragting van die 19-jarige Estée van Rensburg verlede week is ‘n veiligheidswag in hegtenis geneem.
Lees verder: ‘n Veiligheidswag is aangekeer vir die moord op Est?e van Rensburg
Sterftes in Irak neem toe
Nadat president Bush aan die einde van 2007 aangedui het dat hy Amerikaanse troepe sal verminder, het die dodetal in Irak vir Maart dramaties gestyg.
Unisa gaan fundamenteel transformeer
Die Universiteit van Suid-Afrika, andersins bekend as Unisa, gaan ‘n anti-rassismebeleid aanvaar waardeur blankes by dié instelling verminder sal word.
Botswana se nuwe president ingesweer
Botswana, een van Afrika se rykste lande, het ‘n nuwe president.
Ian Khama, 55, seun van ‘n vorige staatshoof, het in sy intreerede gesê dat daar geen radikale verandering in beleid onder sy leierskap sal wees nie.
Suid-Afrika verloor W?reldbekersokker
Suid-Afrika gaan nie meer die wêreldbekersokkertoernooi in 2010 aanbied nie. Mnr. Sep Blatter van FIFA, die organiseerders van die toernooi, het gisteraand ‘n verklaring uitgereik waarin Australië as die nuwe gasheer aangewys word.
